Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Park View - Sundaze Riverside House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 985 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Addo Park View - Sundaze Riverside House bied selfsorgverblyf en is aan die buitewyke van Colchester geleë. Die eiendom spog met asemrowende uitsigte oor die Sondagsrivier en die Addo-olifantpark vanaf die uitkykdek.

Dié volledig gemeubileerde vakansiehuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-stort; die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens; die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vierde kamer het 1 enkelbed en 1 dubbelbed, en die vyfde kamer het 3 enkelbeddens. Die tweede en derde badkamers het elkeen 'n stort.

Die ruim en goed toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook. Die oopplan-leefarea lei na die agterplaas met 'n omheinde swembad, 'n ingeboude braai-area en 'n uitsigdek waar gaste die rivier en park kan bewonder.

Die huis spog ook met 'n ruim binnenshuise vermaakarea wat 'n pooltafel, 'n tafeltennistafel, veerpyltjiebord en 'n klankstelsel het. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die gashere kan ook riviervaarte, kanovaarte, sandplankry en safari-uitstappies na Addo Park vir gaste bespreek.

Geen partytjies, geleenthede, harde musiek of ekstra besoekers word by hierdie verblyf toegelaat nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Camree J
Gesin met klein kinders
5.0
The most relaxing experience I have ever had. It was peaceful and relaxing. We had everything we needed. The customer service was on po...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Megan J
Saam met vriende
5.0
Amazing. Amazing, would highly recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Brad S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. It was better than we thought, we had an amazing experience!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Suraya L
Saam met vriende
5.0
Excellent. It was very nice. The place is so beautiful and peaceful. We really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Hannelie C
Saam met vriende
5.0
Uitstekende, rustige uitsig! Gerieflike huis met alles wat jy nodig het. Ideaal om Sondagsrivier en Addo van hier te verken.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karl Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Aquavista-singel 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Addo Park View - Sundaze Riverside House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 985
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 985
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 1, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIlyuucmM11nz4PEU8QnKhAGosqWoNrIAQMZuju0UbbMiL8y3TE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 985 per nag (plek vir 12) 20 5 1 5 1 Aquavista Crescent Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.707045851765 25.797169479762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang