Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo River View Lodge

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.3
Veiligheid
3.7
Sonnette L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Netjies, rustig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen R
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Behulpsaam, eerlik en vriendelik. Dit was baie aangenaam. Die plek is skoon en netjies en die diens puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Byron
Addo River View Lodge
Good morning Daleen, Thank you for your wonderful review and rating. It is greatly appreciated. Thank you for choosing to stay with us. Kind regards, Leanne and Jennifer

Natalie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2022

Sweet spot, but with some location concerns. Excellent customer service from the manager, Byron. Very comfortable beds, and a beautiful view. Safety was a tremendous concern but I believe it is being managed. Couches need to be renewed- very uncomfortable to sit on, and overall a little excessively priced. We still had a lot of fun with lots to do in the region.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Craig F
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Very pleasant stay and just what we were looking for. Neat, clean, and close to the Addo Elephant Park. Nicely priced too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lejade I
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2021

Amazing! Loved the view of the river. Its a bit far from the beachs and the malls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christelle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jun 2019

Nie wat verwag is vir sulke duur verblyf nie. Aanvanklik is ons 3 dae voordat ons moes arriveer laat weet daar is 'n fout met ons bespreking en ons het nie meer verblyf nie, toe reeds 50% deposito betaal. Met 'n gesukkel toe wel in die huis gebly. Teleurgesteld dat daar nie 'n resensie was om te gaan lees nie. Hopeloos te duur vir wat jy kry. Mooi uitsig en op die rivier, maar die kombuis en badkamers (waarvan daar nie foto's was nie) is geweldig oud en afgeleef. Stortgordyne aan die orde van die dag, met een van die storte waarvan die water nie eers wegloop as jy stort nie - so jy staan in koue grillerige water terwyl jy stort. Krane lek en maak onaardse geluide. Skottelgoedwasser het ook water gelek. Baie potensiaal as daar ernstige opknappingswerk gedoen kan word. Sou beslis nie aanbeveel in die toestand waarin die huis nou is nie, jammer.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Byron Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 88, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmSJzpZAGpv6ZN7vZ5LwPLc4g9SvmEZONA3jUlZ8ft2o2hJM1GJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 88 Wellington Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.692318872129 25.82522302866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang