Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Riverbank on Sundays

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 80, Colchester, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Addo Riverbank on Sundays bied selfsorgverblyf op die eienaar se pragtige woonerf wat 'n uitsig oor die Sondagsrivier bied. Die verblyf is in die Colchester-afdeling van die Addo-olifantpark, net 15 minute se ry van die nuwe Industriële Ontwikkelingsone van Coega af en net 20 minute se ry van Port Elizabeth af.

Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige selfsorgeenhede op die rivier se oewer, een bo en een onder. Elke eenheid het sy eie privaat ingang met 'n pragtige uitsig oor die rivier en die privaat braai-area. Daar is 'n gedeelde swembad agter die hoofhuis waar die eienaars woon.

As jy vir sakeredes reis, kan 'n kontinentale ontbyt met 'n voorafbereide middagetepakkie gereël word, en as jy vir ontspanning reis en nie lus voel om vir jouself te kook nie, kan jy 'n rustige oggendstappie al langs die Sondagsrivier na die Taste of Africa Restaurant neem om 'n heerlike ontbyt of middagete daar te geniet. Andersins kan jy ook vir middagete by een van die Addo-olifantpark se piekniekareas braai en vir aandete kan jy by die Grunters Pub & Grub aansit ? hulle is bekend vir hulle steak.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Nikus L
Gesin met tieners
4.8
Mooi uitsig, vriendelike mense, en baie sentraal geleë vir besoek aan Addo, Sondagsriviermond ens. Ons en ons seun en sy meisie was daar. Plek geskik ...
Sien meer
Jan 2023
Sharon R
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely place to stay, friendly hosts and beautiful setting. Relaxing place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Jorje P
Saam met vriende
4.4
Friendly caring host. Unusual. Excellent sheets. Wonderful views. Close access to Addo and Spar. Good location for film shoot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Leon G
Saam met lewensmaat
4.2
Alles was netjies en die eienaar poog om alles baie "romanties" te maak - maar spasie. Prys is duur vir die afseisoen en geriewe, in vergelyking met a...
Sien meer
Jun 2024
Hendry G
Saam met lewensmaat
4.0
Koud, maar baie lekker. Baie mooi uitsig oor rivier en gerieflike kuierplek onderdak by braai.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Wellingtonstraat 80, Colchester, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Addo Riverbank on Sundays het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 80, Colchester, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b575445e96cad7d477edee836c4b8f76254bf2e5885632adb7adbe7340bf92ca022fbb248bb41bd710afe9830bbbc854b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 80 Wellington Street Colchester 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.692880734626 25.824378464721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang