Admiral's Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Northfield E - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful stay, a walk from the beach.
Annemarie V - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was 'n hartseer afskeid. Ek sou graag permanent daar wou woon.
Paula V - Mei 2024
Algehele gradering
Beveel Admiral's Lodge beslis aan.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi Paula
Dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle hier te hê. Groete, Admirals span
Mariette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie geniet!
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi Mariette, dankie vir die 5/5, dit was baie lekker om julle hier te hê.
Jeannie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi Jeannie, dankie vir die terugvoer. Dit was sommer baie lekker om sulke vriendelike mense hier te hê. Hopelik sien ons julle weer in die toekoms.
Theo V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier. Dis baie rustig en skoon.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi Theo, ons is baie bly julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle weer in die toekoms hier te sien
Alet B - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvry ontvang. Rustige, stil omgewing. Heerlike ontbyt.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi Tertius
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly jy het die tuin en swembad geniet hier by ons, kom gerus weer
groete
Bernadine R - Jan 2024
Algehele gradering
It was relaxing.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi Bernie, thank you for the feedback, we're happy to see you loved your stay. Safe travels.
Suzette L - Jun 2024
Algehele gradering
Aangenaam en werkers oulik.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi Suzette, see below for the precise description as on the website you booked on. Thanks for the feedback, it was great having you here.
The self-catering Beachfront Apartments accommodates 2 guests and is furnished with a king-sized bed. The bathroom is fitted with a toilet, shower, and washbasin. The lounge has cosy seating for guests to enjoy as well as a TV and DStv for entertainment. The kitchen is equipped for self-catering with a kettle, microwave, stove, oven, and fridge-freezer. Guests have access to WiFi and a fan is available in the unit.
This apartment is not on the guest house premises. The apartment is a short two-minute drive from the guest house towards the beach.
John Wesley B - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice lodge.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi John, thank you for taking the time to review our Lodge. We're happy to see you enjoyed your stay and the gardens.
John Wesley B - Mrt 2024
Algehele gradering
Convenient.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi John. It was great having you here, thank you for the review.
Nkateko M - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Lees meerAdmiral's Lodge se terugvoer
Thank you for taking the time to review us.
Baronique J - Jun 2024
Algehele gradering
A nice couple's getaway in a safe area.
Rickus W - Des 2023
Algehele gradering
Naby die see en vriendelike mense.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi Rickus, dankie vir jou terugvoer, ons is bly julle het jul tydjie geniet.
Adele W - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi Adele, ons is bly julle het dit geniet hier en sien uit na die volgende een.
Celeste G - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi Celeste, dankie vir die terugvoer, bly julle het dit geniet.
Hein R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam - baie ruim eenheid en goed toegerus met alles wat nodig is en meer.
Christa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilig, gemaklik, vriendelik, netjies.
Carol L - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was lekker.
Zolile M - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely.
Verushca N - Aug 2021
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik.
Robert K - Mrt 2021
Algehele gradering
Tranquil and we loved our stay.
Christo K - Feb 2021
Algehele gradering
Alle vereistes gemerk
Cj P - Des 2020
Algehele gradering
Goed
Debbie S - Des 2020
Algehele gradering
Pleasant comfortable stay.
Lenell L - Des 2020
Algehele gradering
Goed geleë vir besigheid en ontspanning
Admiral's Lodge se terugvoer
Hallo Lenell
Ons is baie bly julle het ons plek en stad geniet, baie dankie vir die mooi boodskap en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
C.J. en Admirals span
Zuzile Z - Des 2020
Algehele gradering
It is safest place that 1 can go to.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi Zuzile, happy to see you loved our place. We go the extra mile to see our guests are safe, this is a time where not even 1 mistake is acceptable regarding guest safety. Hope to see you again in the future.
Talita R - Jan 2020
Algehele gradering
So 'n pragtige plek en wonderlike diens!
Admiral's Lodge se terugvoer
Ons is baie bly om te sien julle het dit geniet.
Gertruida H - Okt 2020
Algehele gradering
Die ligging is ideaal, maar die badkamerfasiliteite vir die selfsorgeenheid is nie op standaard nie.
Lees meerAdmiral's Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering, ons het reeds die kraan vervang in die stort, hy was binne in afgedraai en kon nie eintlik enige water laat deurkom nie, as julle ons net laat weet het kon ons dit dadelik regmaak.
Hoop julle het die res van die stad geniet en bly om te sien almal is veilig tuis.
Leonie P - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Gert P - Apr 2019
Algehele gradering
Verblyf en diens was uitstekend!
Karina B - Mrt 2019
Algehele gradering
In 'n lekker area geleë. Naby aan alle groot winkel sentrums.
Whitney H - Jun 2019
Algehele gradering
Best stay with a nice breakfast.
Charl V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en ruim met al die nodige fasiliteite.
Elliott B - Des 2018
Algehele gradering
Enjoyable and a friendly hostess.
Colin H - Jun 2018
Algehele gradering
Admiral's Lodge se verblyf voel soos 'n 5 ster-hotel eerder as 'n gastehuis.
Douw C - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Frederick B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hallo Frederik
Ons is baie bly om te sien julle het die plek geniet, hoop die fietsry was lekker aangesien die wind darm gaan le het.
Groete vir almal
C.J. en span
Marius O - Sep 2018
Algehele gradering
Bo verwagting.
Leani H - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies, rustig en goeie diens.
Francois E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies, huislik.
Admiral's Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het ons plekkie so baie geniet.
Groete C.J.
Sonja J - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Admiral's Lodge se terugvoer
Beste Christo,
Ons is bly julle het die rustigheid geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer in die toekoms.
Vriendelike Groete,
C.J. en Carika
Wilma D - Mrt 2017
Algehele gradering
Ons was net een aand daar en het heerlik geslaap.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hello Wilma,
Baie dankie vir jou terugvoer, dit is belangrik vir ons om te weet waar dinge nie so lekker verloop nie en wat ons kan doen om almal se tyd ekstra lekker te maak hier, ons is 'n 3-ster instansie ja, ons het jou terugvoer rakende die hond opgeneem aangesien ons iemand het wat ons area moet skoon hou, ons het die probleem opgelos en glo alles is nou in orde.
Vriendelike Groete
C.J.
Rosemary J - Jul 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Admiral's Lodge se terugvoer
Beste Rosemary,
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons is bly om te sien julle het jul tydjie by ons geniet.
Groete,
C.J. en Carika
Ronel S - Mrt 2017
Algehele gradering
Ongelukkig nie die akkommodasie gekry wat bespreek was nie! Het bespreking gedoen vir Queen bed, double sleeper couch en kombuisie.
Admiral's Lodge se terugvoer
Hi Ronel
Ons vra onverskoning oor die skuif van kamer, dit was oor n tydperk toe ons weg was op vakansie en hier n locom ons uitgehelp het, as sy ons laat weet het dat daar n probleem was sou ons defnitief jou terug gesit het in die kamer wat jy oorspronklik bespreek het.
Weereens jammer daaroor.
Vriendlike Groete
Leanne K - Des 2016
Algehele gradering
Great stay, value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker gebly, goeie waarde vir geld.
Lieflike gashere en personeel, altyd gewillig om te help. Uitstekende diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Admiral's Lodge se terugvoer
Thank you for the kind words! We hope to see you back soon :-)
Erica B - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies.
Elisabeth B - Des 2016
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en netjies en gerieflik!
Admiral's Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het die tydjie by ons geniet.
Groete
C.J. & Carika
Celest D - Mei 2016
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly.
Admiral's Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review, ons hoop om julle gou weer terug te sien!
Tharia U - Apr 2016
Algehele gradering
Aandag word gegee aan die klein dingetjies wat saak maak!
Martin K - Des 2016
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het. Die diens pas by die prys. Skoon en netjies.
Diederick Willem B - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstaande diens en waarde vir geld.
Gert V - Jul 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Maartin F - Aug 2015
Algehele gradering
Trish het uit haar pad gegaan om my verblyf baie aangenaam te maak.
Andre V - Des 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike en gasvrye blyplek.
Nontokozo S - Jan 2014
Algehele gradering
Everything was perfect
Koos L - Sep 2013
Algehele gradering
Dit is baie netjies, skoon, aangenaam en 'n vriendelike verblyfomgewing.
Lisa M - Jun 2013
Algehele gradering
Beautiful place, great hospitality.
Kenneth S - Feb 2013
Algehele gradering
Enjoyed the hospitality
Verona H - Jan 2013
Algehele gradering
A great stay
Mazanai M - Feb 2013
Algehele gradering
The place is excellent - a peaceful stay, it feels like home.
Amon J - Nov 2012
Algehele gradering
I enjoyed staying at Admiral's Lodge.
Nandisa T - Aug 2012
Algehele gradering
This is an excellent accomodation that I will use next time
Julie S - Des 2011
Algehele gradering
A wonderful, great place to stay.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 31 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiralty-weg 47, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang