Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Admiral's Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 64 resensies vir Admiral's Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Northfield E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Northfield E

Beautiful stay, a walk from the beach.

We had such a lovely stay, the hosts were friendly and helpful. Would recommend to anyone who would like to have a tranquil stay away from home. Close to the beaches and shops.

Annemarie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Dit was 'n hartseer afskeid. Ek sou graag permanent daar wou woon.

Baie lekker. 'n Groot en mooi kamer, skoon en die uitsig op die tuin en swembad 'n plesier. Die mense is baie gasvry. Ontbyt was heerlik, te kies en te keur en die diens uiters goed.

Paula V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula V

Beveel Admiral's Lodge beslis aan.

Baie lekker gebly, sal weer daarheen teruggaan.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi Paula
Dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle hier te hê. Groete, Admirals span

Admiral's Lodge
Mariette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Baie geniet!

Netjiese en skoon gastehuis. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Waarde vir geld. Sal weer van diens gebruik maak.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi Mariette, dankie vir die 5/5, dit was baie lekker om julle hier te hê.

Admiral's Lodge
Jeannie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie M

Vriendelik en gasvry.

Ons het baie lekker gebly, soos huis gevoel. Ontbyt was baie baie lekker. CJ en Carika uit hul pad gegaan om vir ons so gerieflik moontlik te maak!

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi Jeannie, dankie vir die terugvoer. Dit was sommer baie lekker om sulke vriendelike mense hier te hê. Hopelik sien ons julle weer in die toekoms.

Admiral's Lodge
Theo V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Ons het lekker gekuier. Dis baie rustig en skoon.

Die plek is van hoogstaande gehalte. Ons sal weer daar gaan bly. Baie goeie waarde vir geld.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi Theo, ons is baie bly julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle weer in die toekoms hier te sien

Admiral's Lodge
Alet B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Gasvry ontvang. Rustige, stil omgewing. Heerlike ontbyt.

Ons is baie vriendelik ontvang. Kamer is baie netjies met 'n lieflike rustige tuin en swembad.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi Tertius
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly jy het die tuin en swembad geniet hier by ons, kom gerus weer
groete

Admiral's Lodge
Bernadine R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine R

It was relaxing.

The staff were very friendly and accommodating. Our family room was clean and spacious. Our fee included breakfast, which was delicious.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi Bernie, thank you for the feedback, we're happy to see you loved your stay. Safe travels.

Admiral's Lodge
Suzette L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L

Aangenaam en werkers oulik.

Ons het lekker gebly, maar asb., julle moet net meer duidelik vir gaste laat verstaan dat die selfsorg eenhede heeltemal eenkant is en nie lyk soos 'n gastehuis nie. Byvoorbeeld, daar is nie 'n swembad of stoepie om te sit nie. Lekker vir die somer as jy net slaap en die res van die tyd uitgaan. Die gastehuis was rustig.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi Suzette, see below for the precise description as on the website you booked on. Thanks for the feedback, it was great having you here.

The self-catering Beachfront Apartments accommodates 2 guests and is furnished with a king-sized bed. The bathroom is fitted with a toilet, shower, and washbasin. The lounge has cosy seating for guests to enjoy as well as a TV and DStv for entertainment. The kitchen is equipped for self-catering with a kettle, microwave, stove, oven, and fridge-freezer. Guests have access to WiFi and a fan is available in the unit.

This apartment is not on the guest house premises. The apartment is a short two-minute drive from the guest house towards the beach.

Admiral's Lodge
John Wesley B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John Wesley B

Very nice lodge.

Pleasant and quiet. Beautiful gardens.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi John, thank you for taking the time to review our Lodge. We're happy to see you enjoyed your stay and the gardens.

Admiral's Lodge
John Wesley B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John Wesley B

Convenient.

Enjoyable and most comfortable bed.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi John. It was great having you here, thank you for the review.

Admiral's Lodge
Nkateko M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nkateko M

Beautiful.

A beautiful lodge indeed. The WiFi wasn't working and we left too early so we couldn't stay for breakfast, but the place was clean, quiet, close enough to the walk (30 min) to the promenade or a 5 min drive. So we were near the spot but not in the noise of it all. Will definitely visit again. The ladies who work there are friendly and helpful. Nice and close to the airport too. We had a small bathroom though, but it was not a problem, just noting it for the review.

Admiral's Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to review us.

Admiral's Lodge
Baronique J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Baronique J

A nice couple's getaway in a safe area.

It was a nice stay, in a very safe area and easy to reach.

Rickus W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus W

Naby die see en vriendelike mense.

Alles was perfek. Net die mense om ons het geraas, maar andersins was dit lekker!

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi Rickus, dankie vir jou terugvoer, ons is bly julle het jul tydjie geniet.

Admiral's Lodge
Adele W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Heerlik gebly!

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer by Admiral's Lodge bespreek.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi Adele, ons is bly julle het dit geniet hier en sien uit na die volgende een.

Admiral's Lodge
Celeste G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste G

Netjiese, skoon verblyf.

Kamers, eetkamer en terrein baie netjies.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi Celeste, dankie vir die terugvoer, bly julle het dit geniet.

Admiral's Lodge
Hein R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein R

Baie aangenaam - baie ruim eenheid en goed toegerus met alles wat nodig is en meer.

Baie netjies familie-eenheid - modern en baie netjies - baie goed toegerus - goeie ligging en buurt - veilig.

Christa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V

Veilig, gemaklik, vriendelik, netjies.

Rustige atmosfeer. Vriendelik en behulpsame ontvangs. Sal weer daar bly.

Carol L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carol L

Dit was lekker.

Die kinders het dit. Ook na aan winkelsentrum en strand.

Zolile M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zolile M

Lovely.

We got reminded about our booking and times of arrival. We were called later to find out about our whereabouts and received by a friendly guy.

Verushca N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verushca N

Gemaklik en vriendelik.

Ons het baie lekker gebly! Die kamer was netjies en skoon, die diens was vriendelik, en dit was oor die algemeen baie gemaklik om met ons 1-jarige dogtertjie daar te bly.

Robert K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K

Tranquil and we loved our stay.

We enjoyed our stay at the lodge. Breakfast was amazing too. We will definitely recommend them.

Christo K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Alle vereistes gemerk

Moeite werd. Beveel CJ hulle se verblyf aan

Cj P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj P

Goed

Die geraas by swemabd moet aangespreek word.

Debbie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Pleasant comfortable stay.

See stars.

Lenell L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenell L

Goed geleë vir besigheid en ontspanning

Die ruim kamers is netjies en skoon. Die lugversorger in die hoofslaapkamer het ons baie bederf. Die eienaars is "hands on" en vriendelik en mens kan sien hulle is heeltyd besig met verbeteringe en wil werklik elke gas tevrede en gelukkig hou. Ons het ook vreeslik lekker geëet by die die eetplek op die strand naby aan Admiral's Lodge.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hallo Lenell
Ons is baie bly julle het ons plek en stad geniet, baie dankie vir die mooi boodskap en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
C.J. en Admirals span

Admiral's Lodge
Zuzile Z - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuzile Z

It is safest place that 1 can go to.

See stars.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi Zuzile, happy to see you loved our place. We go the extra mile to see our guests are safe, this is a time where not even 1 mistake is acceptable regarding guest safety. Hope to see you again in the future.

Admiral's Lodge
Talita R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R

So 'n pragtige plek en wonderlike diens!

Baie professionele diens waar niks te veel moeite was nie.

Admiral's Lodge se terugvoer

Ons is baie bly om te sien julle het dit geniet.

Admiral's Lodge
Gertruida H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gertruida H

Die ligging is ideaal, maar die badkamerfasiliteite vir die selfsorgeenheid is nie op standaard nie.

Ons verstaan heeltemal dat PE tans in 'n streng waterbesparingsfase is, maar die stort in die selfsorgeenheid is van so aard dat ons nie kon nat kom daarmee nie. Ons moes dus noodgedwonge 'n bad intap, wat 'n mens glad nie onder droogteomstandighede wil doen nie. Die dubbelbed in die selfsorgeenheid is ook nie baie gemaklik nie. Die plek is so pragtig en die ligging ideaal, maar dit kort definitief aandag.

Admiral's Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, ons het reeds die kraan vervang in die stort, hy was binne in afgedraai en kon nie eintlik enige water laat deurkom nie, as julle ons net laat weet het kon ons dit dadelik regmaak.
Hoop julle het die res van die stad geniet en bly om te sien almal is veilig tuis.

Admiral's Lodge
Leonie P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Gerieflik en rustig.

Dit is nou die derde keer dat ons daar tuisgaan en alles is soos die vorige keer baie skoon en netjies. Ons was vriendelik ontvang en alles mooi verduidelik.

Gert P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P

Verblyf en diens was uitstekend!

Diens was vanaf die begin uitstekend. Ideale ligging en veilig. Fasiliteite is ruim, baie netjies en beslis waarde vir geld. Word hoogs aanbeveel.

Karina B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina B

In 'n lekker area geleë. Naby aan alle groot winkel sentrums.

Verblyf geniet. Verbaas gewees oor grootte van kamer en als binne-in. Vriendelike en flink diens ontvang. Baie beïndruk!

Whitney H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitney H

Best stay with a nice breakfast.

See stars.

Charl V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V

Baie netjies en ruim met al die nodige fasiliteite.

Mooi ruim kamers en kuierarea in die woonstel wat ons gebruik het. Lekker braaigeriewe. Sal definitief weer 'n draai maak.

Elliott B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elliott B

Enjoyable and a friendly hostess.

Rooms are comfortable and neat. I was pleased with the accommodation. Hostess was very friendly and hospitable. I will definitely recommend to family and friends.

Colin H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H

Admiral's Lodge se verblyf voel soos 'n 5 ster-hotel eerder as 'n gastehuis.

Ek het baie lekker gebly en het gevoel asof ek in 'n fancy hotel bly. Die lodge is mooi ingerig, dekor is mooi, beddens slaap lekker en die kamer waarin ek gebly het was goed toegerus. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Admiral's Lodge sal tien teen een my voorkeur verblyf plek wees in PE in die toekoms.

Douw C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw C

Netjies en skoon.

Sal weer daarheen gaan en kan aanbeveel aan vriende en familie.

Frederick B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B

Baie lekker gewees.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamers was ruim en netjies. Baie vriendelike ontvangs. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hallo Frederik

Ons is baie bly om te sien julle het die plek geniet, hoop die fietsry was lekker aangesien die wind darm gaan le het.

Groete vir almal
C.J. en span

Admiral's Lodge
Marius O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius O

Bo verwagting.

CJ het als in sy vermoë gedoen om ons herdenking spesiaal te maak. Baie lekker ontbyt. CJ het selfs gehelp met die motor se pap band.

Leani H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani H

Netjies, rustig en goeie diens.

Baie netjiese verblyf, goeie diens en lekker ontbyt. Sal beslis weer hier bly.

Francois E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois E

Netjies, huislik.

Het heerlik gekuier. Yvonne wat waargeneem het die naweek was baie behulpsaam en het die lekkerste ontbyt bedien. Baie oulike plekkie het sommer tuis gevoel.

Admiral's Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het ons plekkie so baie geniet.

Groete C.J.

Admiral's Lodge
Sonja J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J

Vriendelike diens.

Rustig en netjies met behulpsame bestuur.

Admiral's Lodge se terugvoer

Beste Christo,

Ons is bly julle het die rustigheid geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer in die toekoms.

Vriendelike Groete,
C.J. en Carika

Admiral's Lodge
Wilma D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma D

Ons was net een aand daar en het heerlik geslaap.

Bed was baie gemaklik. Het heerlik geslaap maar hulle moet net die ligte buite die kamer afskakel of verdof want daar is 'n venster bo die kamerdeur. En suite-badkamer bietjie klein, maar stort lekker groot. Nie vyfster nie, sal sê so tussen 3 en 4 ster. Hulle moet ook net die hondebolle op die gras gereeld optel.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hello Wilma,

Baie dankie vir jou terugvoer, dit is belangrik vir ons om te weet waar dinge nie so lekker verloop nie en wat ons kan doen om almal se tyd ekstra lekker te maak hier, ons is 'n 3-ster instansie ja, ons het jou terugvoer rakende die hond opgeneem aangesien ons iemand het wat ons area moet skoon hou, ons het die probleem opgelos en glo alles is nou in orde.

Vriendelike Groete
C.J.

Admiral's Lodge
Rosemary J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosemary J

Home away from home.

Ons het 'n baie aangename vakansie gehad by Admiral's Lodge. Die vriendelike ontvangs het jou tuis laat voel. Selfs die kinders kon hule geniet, en vriende kon lekker kuier. Baie bly om by Admiral's Lodge te kon oorslaap.

Admiral's Lodge se terugvoer

Beste Rosemary,

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons is bly om te sien julle het jul tydjie by ons geniet.

Groete,
C.J. en Carika

Admiral's Lodge
Ronel S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Ongelukkig nie die akkommodasie gekry wat bespreek was nie! Het bespreking gedoen vir Queen bed, double sleeper couch en kombuisie.

Soos bo baie teleurgesteld omdat bespreking nie ooreenstem met dit wat ons oorspronklik bespreek het nie.

Admiral's Lodge se terugvoer

Hi Ronel
Ons vra onverskoning oor die skuif van kamer, dit was oor n tydperk toe ons weg was op vakansie en hier n locom ons uitgehelp het, as sy ons laat weet het dat daar n probleem was sou ons defnitief jou terug gesit het in die kamer wat jy oorspronklik bespreek het.

Weereens jammer daaroor.

Vriendlike Groete

Admiral's Lodge
Leanne K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne K

Great stay, value for money.

Lovely hosts and staff, always willing to help. Great service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker gebly, goeie waarde vir geld.

Lieflike gashere en personeel, altyd gewillig om te help. Uitstekende diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Admiral's Lodge se terugvoer

Thank you for the kind words! We hope to see you back soon :-)

Admiral's Lodge
Erica B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B

Baie netjies.

Plek baie netjies en die eienaars is baie oulik. Dit voel soos jou "home away from home".

Elisabeth B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth B

Gemaklik, skoon en netjies en gerieflik!

Ons het lekker hier gebly. Die eerste indruk was netheid, en ons het gehou van die skoon dekor. Die ontbyt was baie lekker! Parkering dalk bietjie beknop. Maar verder geen klagtes nie!

Admiral's Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het die tydjie by ons geniet.
Groete
C.J. & Carika

Admiral's Lodge
Celest D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest D

Wens ons kon langer bly.

Die gastehuis is baie gerieflik vir 'n gesin met klein babas of kinders. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Lieflike tuin en die swembad is omhein so kleintjies kan buite rondhardloop. Sal beslis weer hier bly. Ontbyt was ook baie lekker. Dit was 'n "home away from home".

Admiral's Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review, ons hoop om julle gou weer terug te sien!

Admiral's Lodge
Tharia U - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tharia U

Aandag word gegee aan die klein dingetjies wat saak maak!

Skoon, netjies, gerieflik, bekostigbaar, vriendelik.

Martin K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin K

Alles wat jy nodig het. Die diens pas by die prys. Skoon en netjies.

Skoon en netjies met genoeg ruimte.

Diederick Willem B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick Willem B

Uitstaande diens en waarde vir geld.

Ek het die verblyf baie geniet. Daar is baie mooi na die gaste omgesien, en moeite is gedoen met enige ekstra versoeke.

Gert V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Netjies, skoon en gerieflik.

Lekker, aangename tyd. Vriendelik ontvang. Skoon en netjiese verblyf. Ruim kamer.

Maartin F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maartin F

Trish het uit haar pad gegaan om my verblyf baie aangenaam te maak.

Dit was heerlik om daar te oornag.

Andre V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Baie vriendelike en gasvrye blyplek.

Ons het die 7s rugby gaan kyk in PE en het in Admiral's Lodge gebly. Dit is 'n vriendelike, netjiese en skoon plek met 'n goeie ontbyt. Ek beveel die plek aan vir enige iemand wat blyplek benodig.

Nontokozo S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nontokozo S

Everything was perfect

Very good service and stay.

Koos L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos L

Dit is baie netjies, skoon, aangenaam en 'n vriendelike verblyfomgewing.

Dankie vir 'n aangename verblyf-ervaring. Ons sal definitief weer gebruik maak daarvan.

Lisa M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M

Beautiful place, great hospitality.

Trish is an awesome host; kind and values her guests. the Admiral's Lodge is a beautiful place with great service and I would recommend it to all my friends and family. Thank you for a wonderful stay!

Kenneth S - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth S

Enjoyed the hospitality

Really enjoyed the swimming bath, the accommodation and the food was great!

Verona H - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona H

A great stay

Wonderful service and location.

Mazanai M - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mazanai M

The place is excellent - a peaceful stay, it feels like home.

I had wonderful stay at a very quiet and peaceful place. Very friendly owner. Admiral's Lodge is well connected to major centers by public transport, and is not too far from the beach.

Amon J - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amon J

I enjoyed staying at Admiral's Lodge.

Excellent accommodation. Breakfast was good and the people were friendly.

Nandisa T - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandisa T

This is an excellent accomodation that I will use next time

The atmosphere and the environment is homely and pleasant. It is a home away from home.

Julie S - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie S

A wonderful, great place to stay.

A very lovely place to stay.The customer service was fantastic. We stayed in the five-bedded room, and everything was so clean and tidy. We really had a wonderful stay and I would recommend Admiral's Lodge. Thanks Trish it was great.nnRegards, nJulie and family

Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiralty-weg 47, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlOTMzNWE3LTVhZTktNDAzMC1iYTM0LWVkMTYzZGQwZTBiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 47 Admiralty Way Summerstrand 6010 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9961 25.66691
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang