Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Admiral's Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Northfield E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful stay, a walk from the beach. We had such a lovely stay, the hosts were friendly and helpful. Would recommend to anyone who would like to have a tranquil stay away from home. Close to the beaches and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was 'n hartseer afskeid. Ek sou graag permanent daar wou woon. Baie lekker. 'n Groot en mooi kamer, skoon en die uitsig op die tuin en swembad 'n plesier. Die mense is baie gasvry. Ontbyt was heerlik, te kies en te keur en die diens uiters goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Beveel Admiral's Lodge beslis aan. Baie lekker gebly, sal weer daarheen teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carika
Admiral's Lodge
Hi Paula Dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle hier te hê. Groete, Admirals span

Mariette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie geniet! Netjiese en skoon gastehuis. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Waarde vir geld. Sal weer van diens gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carika
Admiral's Lodge
Hi Mariette, dankie vir die 5/5, dit was baie lekker om julle hier te hê.

Jeannie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vriendelik en gasvry. Ons het baie lekker gebly, soos huis gevoel. Ontbyt was baie baie lekker. CJ en Carika uit hul pad gegaan om vir ons so gerieflik moontlik te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carika
Admiral's Lodge
Hi Jeannie, dankie vir die terugvoer. Dit was sommer baie lekker om sulke vriendelike mense hier te hê. Hopelik sien ons julle weer in die toekoms.

Theo V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Ons het lekker gekuier. Dis baie rustig en skoon. Die plek is van hoogstaande gehalte. Ons sal weer daar gaan bly. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carika
Admiral's Lodge
Hi Theo, ons is baie bly julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle weer in die toekoms hier te sien

Alet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gasvry ontvang. Rustige, stil omgewing. Heerlike ontbyt. Ons is baie vriendelik ontvang. Kamer is baie netjies met 'n lieflike rustige tuin en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carika
Admiral's Lodge
Hi Tertius Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly jy het die tuin en swembad geniet hier by ons, kom gerus weer groete

Bernadine R
1 nag
5.0
Jan 2024

It was relaxing. The staff were very friendly and accommodating. Our family room was clean and spacious. Our fee included breakfast, which was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carika
Admiral's Lodge
Hi Bernie, thank you for the feedback, we're happy to see you loved your stay. Safe travels.

Suzette L
Lang verblyf
4.8
Jun 2024

Aangenaam en werkers oulik. Ons het lekker gebly, maar asb., julle moet net meer duidelik vir gaste laat verstaan dat die selfsorg eenhede heeltemal eenkant is en nie lyk soos 'n gastehuis nie. Byvoorbeeld, daar is nie 'n swembad of stoepie om te sit nie. Lekker vir die somer as jy net slaap en die res van die tyd uitgaan. Die gastehuis was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carika
Admiral's Lodge
Hi Suzette, see below for the precise description as on the website you booked on. Thanks for the feedback, it was great having you here. The self-catering Beachfront Apartments accommodates 2 guests and is furnished with a king-sized bed. The bathroom is fitted with a toilet, shower, and washbasin. The lounge has cosy seating for guests to enjoy as well as a TV and DStv for entertainment. The kitchen is equipped for self-catering with a kettle, microwave, stove, oven, and fridge-freezer. Guests have access to WiFi and a fan is available in the unit. This apartment is not on the guest house premises. The apartment is a short two-minute drive from the guest house towards the beach.

John Wesley B
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Very nice lodge. Pleasant and quiet. Beautiful gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carika
Admiral's Lodge
Hi John, thank you for taking the time to review our Lodge. We're happy to see you enjoyed your stay and the gardens.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiralty-weg 47, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlOTMzNWE3LTVhZTktNDAzMC1iYTM0LWVkMTYzZGQwZTBiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 47 Admiralty Way Summerstrand 6010 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9961 25.66691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang