Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affie Plaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinstraat 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 655 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Affie Plaas is 'n lieflike plaasstyl-vakansiehuis met hoë plafonne wat in die kusdorpie Langebaan geleë is. Dit beskik oor 'n uitgestrekte tuin waar kinders kan rondhardloop, terwyl die hele gesin 'n braai op die patio met 'n skemerkelkie geniet. Aangrensend aan die huis is 'n woonstel wat aan 'n permanente huurder verhuur word.

Hierdie eiendom kan tot 6 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed sowel as 2 enkelbeddens vir kinders. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers is op die grondvlak en deel 'n badkamer met 'n hoekbad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die slaapkamer bo maak oop op 'n groot balkon wat pragtige uitsigte oor die omliggende area bied. Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Affie Plaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Spinstraat 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Affie Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 655
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 655
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinstraat 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8e77943b51ee177d019a713358689bc0c7adbed780e3d720b352390c35abb018725fb7f54d1e4c4073306735d77194b4a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 655 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 9 Spin Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0862336 18.0450912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang