Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affordable Overnight Accommodation

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodbush-straat 13, Ladanna, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Biddy en Gerhard nooi jou uit om te kom kers opsteek by Affordable Self-catering Overnight Accommodation. Dit is in 'n lieflike tuin geleë en ideaal vir besoekers wat deur Polokwane reis of kom inkopies doen.

Geriewe sluit in: wasgoeddiens, swembad en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Al die kamers beskik oor platskerm-TV's met DStv (Ekstra-pakket), lugversorging, 'n haardroër en 'n kampbedjie.

Ons bied gerieflike en rustige verblyf, maak nie saak of jy hier is vir werk of plesier nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Werner W
5.0
Dit was die beste ooit. Vriendelik, gasvry en menslik. Die beste. Sien sterre.
Jul 2024
Charmaine B
5.0
Rustig en baie netjies. Baie netjies, vriendelik en behulpsaam. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie vir alles.
Jun 2024
Corli G
5.0
Gasvrou is uitstekend. Baie baie dankie vir alles. My 1ste besoek aan Polokwane en ek het dit geniet.
Mrt 2024
Lindie V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Baie baie lekker gebly. Skoon, netjies met alles wat mens nodig het en meer!
Mrt 2024
Anita F
Besigheidsreis
5.0
Ons eenheid was skoon en netjies, sal beslis weer boek as ek in die omgewing moet werk. Die gasheer en gasvrou was vriendelik en verwelkomend. Eenheid...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Biddy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Woodbush-straat 13, Ladanna, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Affordable Overnight Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodbush-straat 13, Ladanna, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjZWY0NTM4LThiMjYtNDYwZi1hMzc5LTEyMmUyM2E4OGQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 13 Woodbush Street Ladanna 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.876481 29.456014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang