Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afri Spaans

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 113, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Afri Spaans is in Hermanus geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n paartjie op vakansie of 'n sakereisiger. Die huis is naby talle winkels, restaurante en hospitale en is 'n kort entjie se ry van die strand af.

Die oopplan-ateljee-styl woonstel beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met verhit-en-eet-toerusting, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n eethoekie waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is ook 'n TV met volledige DStv en gratis WiFi.

Daar is 'n gasbraai beskikbaar vir gaste. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar agter 'n elektriese hek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Afri Spaans
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 113, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Afri Spaans het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 113, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc76d2fa6c2359f6fdb2a48c47e9e5999134924843ac79600f18d6606385eb730a4d0345f965a2128b0c3d05ccb970726c9b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 113 Church Street Hermanus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.426947677683 19.225028586807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang