Afri Spaans
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 113, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Afri Spaans is in Hermanus geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n paartjie wat vakansie wil hou of vir sakereisigers. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en hospitale en is net 'n entjie se ry van die strand af.
Dié oopplan-ateljeewoonstel beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met opwarm-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware insluit. Daar is 'n eethoekie, gratis Wi-Fi, asook 'n TV met volledige DStv.
Verder is daar 'n gasbraai en parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kerkstraat 113, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Afri Spaans het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 113, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang