Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Addo

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Warmbadtent
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 8 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad doen.
Ontbyt wat self gaargemaak moet word en braaimandjies is op die perseel te koop.
Braaihout, peuselhappies, koeldrank, fynhout, aanstekers en vuurhoutjies is ook te koop.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d03084415f73ca4173131d8a59e3476f5bda197f2f69d97a801e331e07b989244c16821804b673ba8e6fe3a2a7ae66f0e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 540 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 R335 Addo 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.392048 25.722645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang