Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

AfriCamps Waterberg

Tentekamp
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschdraai Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps Waterberg bied 'n unieke boetiek-glanskamp-ervaring met 'n uitsig oor die boslandskap in die hartjie van die Waterberg-plato in Limpopo. Die kamp is ongeveer 2,5 uur vanaf Pretoria geleë en is in 'n ongerepte wildernisarea van die Waterberg-biosfeer geleë, wat dit die ideale plek vir 'n onvergeetlike vakansie vir gesinne en vriende maak.

Dié kamp bied verblyf in 10 lieflike tente en elke tent het slaapplek vir 5 gaste. Elke struktuurtent beskik oor 2 slaapkamers met plafonwaaiers en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Boonop is daar 'n etenstafel en knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Die verblyf is in 'n wildreservaat van 2500 hektaar geleë en bied 'n gesinsvriendelike wildervaring in 'n malariavrye omgewing. Hier kan gaste perdry, wildkyk, begeleide wildritte onderneem, voetslaan, sterrekyk en voëlkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tebogo P
5.0
Soothing and healing to my senses. My stay was phenomenal. I went there alone to get away from the noise and hustle that comes with cit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Dina V
Saam met lewensmaat
5.0
Tent skoon, het alles wat nodig is. Hot tub is fantasties, sal beslis weer gaan! Wonderlike wegbreek!
Mrt 2025
Marisa P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Ons het baie lekker gebly en die natuur geniet. Tente is baie goed ingerig. Diens is puik en die hot tub is 'n wenner. Sal beslis weer teru...
Sien meer
Mrt 2025
Arina P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek in elke opsig. Dis perfek in elke opsig. Dit lyk net soos op die foto's. Die heerlike warm bad, ontbyt en braai mandjie was 'n treffer.
Mrt 2025
Gené V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike bederf! Dit was 'n heerlike naweek, en groot bederf!
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 285

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Boschdraai Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink AfriCamps Waterberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschdraai Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09de3b10618d4bf41f7cee45fa1685e1e5168bfdf5dd3decdc8d958cf5147ad265082ac03cc773023a90a871d346cebdf5e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Boschdraai Farm Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.193326 28.285451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011