Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps Waterberg

Tentekamp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Zak V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Recharge. Great relaxing, can recommend the trails and braai meal box.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Tranquil bushveld experience. This boutique glamping is absolutely lovely in the Limpopo bushveld. The place is clean, and the staff are friendly. We felt safe. Parking is right next to the tent. Most beautiful sunsets. All tents face west for spectacular sunsets. Will definitely book Africamps again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thato Mamotlhabe N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing, relaxing environment. Amazing, the kids enjoyed the activities, house safari, tennis court, donkey cart ride.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Waterberg
Hi Thato, thank you for your awesome review!

Laurinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantastiese wegbreek naweek! Dit was 'n heerlike wegbreek uit die stad uit. Ons het niks kort gekom nie. Die ontbyt en braai mandjies was baie gerieflik en smaaklik! Lieflike stil omgewing en jou tenthuisie is in die bos maar met al die luuksheid van 'n chalet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Waterberg
Hi Laurina, thank you for your wonderful review!

Toni R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Picture perfect. The perfect little bush getaway! We were looking for a quiet spot to relax before baby came, and this little gem is the picture of tranquility. The roads were easy to navigate, the staff were friendly and helpful, and the camp was even better than pictured. We also took full advantage of the braai and breakfast baskets offered for our stay - the food was amazing (and plentiful!) - Being heavily pregnant, it was great! No prep needed, just light a fire, relax, and enjoy Will most certainly be going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Waterberg
Hi Toni, thank you for your awesome review and feedback! We are thrilled to hear that you had such an incredible time.

Erika T
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Amazing winter getaway! Amazing winter getaway with family. Everything was so clean and cosy with a fireplace, hot tub, and electric blankets. The kitchen has everything you need, but the bar fridge is a bit small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Waterberg
Hi Erika, thank you for your wonderful review. We are thrilled to hear that you had such an incredible time at AfriCamps Waterberg. We are particularly glad to hear that you enjoyed the hot tub and the cosy fireplace. We look forward to welcoming you back for another stay.

Bjorn G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing, beautiful, relaxing. Amazing place for a breakaway in the bush. The hot tub was great and the entire unit was very impressive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Waterberg
Hi Bjorn, thank you for your awesome review. We are thrilled to hear that you had such an incredible time and that the hot tub was a highlight for you and your family! We hope to welcome you back soon for another exciting glamping experience.

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker rus sonder om rond te ry. Dit is 'n pragtige venue en mooi wandelpaaie met baie diere om te sien op die kampplek en op die wandelroetes. Diens was great en die kosmandjies vir ontbyt en braaipak in die aand wat jy op die perseel kon bestel, was beslis 'n wenner en ons kan dit enige tyd aanbeveel. WiFi was baie swak, maar ons het gegaan om die stilte en die natuur skoon te geniet, so dit het nie veel gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Waterberg
Hi Jaco, thank you for your review and for sharing your feedback with us. We are thrilled to hear that you had such a great time. We look forward to welcoming you back for another glamping stay.

Neil M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het ons tyd by AfriCamps Waterberg baie geniet. Net die rustigheid wat ons ervaar het, was besonders. Ons het ons tyd by AfriCamps Waterberg baie geniet. Het baie lekker gebly en ontspan. Die "hot tub" was 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Waterberg
Hi Neil, dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle die rustigheid en ons hot tubs geniet het. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Jacob M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

'n Heerlike, ekstra lang, baie warm Februarie naweek. Ons het 'n heerlike ekstra lang naweek by AfriCamps Waterberg deurgebring. Hoewel dit baie warm was, het ons die afsondering en rustigheid terdeë geniet. Dit was die eerste keer wat ons in 'n Africamps tent tuisgegaan het en dit was baie indrukwekkend. Ons sal beslis weer daar besoek aflê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Waterberg
Hi Jacob, ons is bly om te hoor dat jou eerste AfriCamps ervaring een vir die boeke was. Ons is ook bly dat jy die uniekheid van ons tente geniet het en al die klein luukshede wat dit bied. Dankie dat jy AfriCamps gekies het, en ons kan nie wag om jou binnekort terug te verwelkom vir nog 'n avontuur nie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 234

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschdraai Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09de3b10618d4bf41f7cee45fa1685e1e5168bfdf5dd3decdc8d958cf5147ad265082ac03cc773023a90a871d346cebdf5e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Boschdraai Farm Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.193326 28.285451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang