Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Flair Boutique Safari Lodge

Lodge
Himba-wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Himba-wittebroodsuite is ruim en met luukse natuurelemente versier. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met katoenlinne en 'n muskietnet, en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n stort en 'n losstaande bad. Die dubbelskuifdeur lei na die buitestort met 'n uitsig oor die bos. Die trap lei na 'n privaat sitarea met 'n dagbed waar gaste kan ontspan. Geriewe in die suite sluit lugversorging, 'n waaier, 'n elektroniese kluis, gasstoof, kroegie met voorraad, koffiestasie, gratis WiFi en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale in. Daar is 'n sterbed op die dak waar gaste 'n romantiese nag onder die Afrika-sterrehemel kan deurbring. Die privaat ingang van die Himba-wittebroodsuite word deur 'n loopvlak aan die hoofeetarea, -kroeg, -boma en -swembadarea verbind.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die eksklusiewe sterbed op die dak moet vooraf bespreek word aangesien dit onderhewig aan die weer is.
Ongelukkig word geen kinders onder 18 jaar toegelaat nie.
Die kamers en gemeenskaplike areas is alles rookvry.
Alle eetvoorkeure kan geakkommodeer word teen ekstra koste.
Selfsorg word nie op die perseel toegelaat nie.
Alle drankies moet betaal word en geen eie drankies of alkohol word toegelaat nie.
Reg van toegang is voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 434, Hoedspruit Wildlife Landgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA505fef4bba3b4cf6f082fc22d83b7772be86cac950b742b6a9f192e9097bf6256d7a596c8d6193c7914bf4e3e77836c6e4c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag, vir 2 mense 434 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.345116464879 30.965838359462
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem