African Grace and African Diamond Guest House
Beskrywing
African Grace Cottage is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak en daar word komplimentêre toiletware voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Apple TV met Netflix is in beide die sitarea en hoofslaapkamer beskikbaar. Daar is onbeperkte WiFi en 'n skuifdeur bied toegang tot 'n privaat dek met sitplek en ketelbraaigeriewe. 'n Selfsorg-kontinentale ontbyt word in die kothuis voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B. 'n Selfsorg-kontinentale ontbyt word in die kothuise voorsien.
Huisreëls
- Die kothuis is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk.
- 'n Daaglikse wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n minimale koste.
- Daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens tot gaste se beskikking.
- 'n Eerlikheidskroeg is in die eenheid beskikbaar en het wyne, biere, water, koeldranke en happies.
- Rook is verbode in die kothuis.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Partytjies, harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
in die African Diamond Cottage hang daar 'n indrukwekkende kandelaar om die toon van dié kothuis uit te beeld. Die kothuis het 'n oopplan-slaaparea en leefarea met 'n kombuis en en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad wat met glasvensters omring is om 'n uitsig oor die tuin te geniet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n etenstafel toegerus. Gaste het hul eie sleutels wat toegang tot die privat tuin bied. Daar is ook veilige parkeerplek in die gedeelde oprit. Daar is ondergrondse kroeggeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. 'n Selfsorg-kontinentale ontbyt word in die kothuise voorsien.
Huisreëls
- Die kothuis is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk.
- 'n Daaglikse wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n minimale koste.
- Daar is 'n daaglikse skoonmaakdiens tot gaste se beskikking.
- 'n Eerlikheidskroeg is in die eenheid beskikbaar en het wyne, biere, water, koeldranke en happies.
- Rook is verbode in die kothuis.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Partytjies, harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deane-singel 26, Northmead Uitgang 7, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang