Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Leaves Silo Lodge

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: African Leaves Plaas, R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 132 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

African Leaves Silo Lodge bied selfsorgverblyf op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Dullstroom. Die huis spog met lieflike uitsigte oor die propvol foreldam en op die omliggende berge.

African Leaves Silo Lodge is 'n losstaande drieslaapkamerhuis met slaapplek vir 6 gaste en is volledig toegerus om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer en derde slaapkamer het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort, terwyl die tweede slaapkamer 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort het. Die hoofslaapkamer het ook 'n kaggel.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is privaat braaigeriewe buite.

Aktiwiteite op die perseel sluit forelhengel, voetslaan en voëlkyk in, terwyl aktiwiteite in die omgewing kunsvlieghengel, geskiedkundige toere, perdry en hengel insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • African Leaves Plaas, R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 132
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 132
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: African Leaves Plaas, R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bc3afb1da685b3e826471c1b28ad3354db06d6b4540bc1137ac2af8365d1b5588d83621ea4339c5cc5abb44a499f4b3e4c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 132 per nag (plek vir 6) African Leaves Farm R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.265443270643 30.235611871875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang