African Peach
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flatstraat 44, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
African Peach is 'n luukse vakansiehuis wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit spog met 'n uitsig oor die Hermanus-gholfbaan en is net 150 meter vanaf die seekranspaadjie.
Elkeen van die 4 slaapkamers het 'n en suite-badkamer met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.
Die ruim kombuis en aparte opwaskamer is met 'n gasstoof, elektriese stoof, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus.
Die sitarea op die boonste verdieping het 'n yskassie, Nespresso-masjien, ketel, toonbank en 'n wasbak vir glasware.
Die huis het 'n 5 kVA-sonkragstelsel met battery-rugsteun en afgesien van die oond, maak dit nie van Eskomkrag gebruik nie. Die gasstoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en lugbraaier werk met sonkrag. Vir koeler seisoene is daar 'n gaskaggel op die onderste verdieping en 'n kaggel bo. Vinnige internet is beskikbaar met seinversterkers op beide verdiepings en sluit 20 GB per verblyf in. Elkeen van die 3 slim-TV's het DStv en kan onafhanklike gekyk word.
Parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar. Daar is 'n sekuriteitstelsel en 24 uur-ADT-toesig. 'n Rookalarm is ook vir ekstra veiligheid geïnstalleer.
Hierdie vervlyf is 2,5 km oos van Hermanus se middedorp en is op 'n stil pad met minimale verkeer geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hermanus Homes
Holiday
Eiendomme 17
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Flatstraat 44, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flatstraat 44, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang