African Peach
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flatstraat 44, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
African Peach is 'n selfsorgvakansiehuis wat 'n uitsig oor Hermanus se gholfbaan bied. Dit is in 'n stil straat met min verkeer. Die huis is 2,5 km oos van Old Harbour in Hermanus se middedorp, 1 km vanaf die gholfbaan en 300 m vanaf die see.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer en daar is bad- en stortgeriewe in die huis. Daar is ook 2 gastetoilette, een bo en die ander een regs van die ingang. Die boonste sitarea het 'n yskassie en gemaklike rusbanke en dit bied toegang tot 'n groot balkon met 'n ononderbroke uitsig oor 5 van die gholfbaan se putjies en op Hermanus se berge.
Daar is 'n groot kombuis op die grondverdieping met 'n eilandtoonbank en 'n aparte opwasarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 14 gaste en die sitarea het 'n gerieflike rusbankstel en 'n platskerm-TV teen die muur met vol DStv. Gratis WiFi word ook voorsien. Die villa het 'n volledige krag-rugsteunstelsel om te verseker dat TV, ligte en WiFi tydens beurtkrag werk.
Die leefarea bied toegang tot 'n privaat houtdek met braaigeriewe en 'n mooi uitsig op die berge.
Daar is ook parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie en die huis word deur 'n 1,8 m hoë muur omring wat aan 'n Fidelity ADT-sekuriteitsisteem met vinnige reaksie gekoppel is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hermanus Homes
Holiday
Eiendomme 17
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Flatstraat 44, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flatstraat 44, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang