African Spirit Game Lodge
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis met 'n elektriese stoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Alle linne, beddegoed, badhanddoeke, toiletpapier, kookgerei, eetgerei en vuurmaakhout word voorsien. 'n TV en dekodeerder met Easy View is beskikbaar. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Daar is ook privaat braaigeriewe. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe sluit aandete, ontbyt en 1 daaglikse wildrit in, behalwe vir die selfsorg-eenhede. Etes is nie by die restaurant vir selfsorggaste beskikbaar nie. Selfsorgtariewe is slegs vir verblyf en sluit nie wildritte in nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Die kindertarief is vir kinders wat 'n kamer met hul ouers deel. Daar is slegs plek vir een draagbare bed vir kinders per chalet.
Besoekers sal 'n bewaringsfooi moet betaal. Dit is verpligtend vir gaste wat oornag, en sal by u rekening gevoeg word. Elke volwassene sal R175 per nag betaal en elke kind van 4 - 12 jaar R90 per nag.
Selfsorggroepe moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R 200 betaal. Die selfsorgeenhede is Warthog Alley en Zebra Plains.
Wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per persoon. Geen selfritte word toegelaat nie.
Kinders onder die ouderdom van 4 jaar word nie op die wildritte toegelaat nie.
Besprekings op dieselfde dag word nie toegelaat sonder 'n deposito nie.
Aandete moet voor 10:00 bespreek word.
Die instansie is buite die stad, dus word gaste aangemoedig om vooraf te beplan ten opsigte van voorraad.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke, houtskool en vuuraanstekers saambring vir die selfsorgeenhede. Die naaste dorpe om voorrade soos ys en sigarette te koop, is Hluhluwe en Mkuze.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié drieslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n ruim en gemaklike leefarea en aparte eetarea, 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis met 'n elektriese stoof, mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Alle linne, beddegoed, badhanddoeke, toiletpapier, kookgerei, eetgerei en vuurmaakhout word voorsien. 'n TV en dekodeerder met Easy View is beskikbaar. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Daar is ook privaat braaigeriewe. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke, houtskool en vuuraanstekers saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe sluit aandete, ontbyt en 1 daaglikse wildrit in, behalwe vir die selfsorg-eenhede. Etes is nie by die restaurant vir selfsorggaste beskikbaar nie. Selfsorgtariewe is slegs vir verblyf en sluit nie wildritte in nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Die kindertarief is vir kinders wat 'n kamer met hul ouers deel. Daar is slegs plek vir een draagbare bed vir kinders per chalet.
Besoekers sal 'n bewaringsfooi moet betaal. Dit is verpligtend vir gaste wat oornag, en sal by u rekening gevoeg word. Elke volwassene sal R175 per nag betaal en elke kind van 4 - 12 jaar R90 per nag.
Selfsorggroepe moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R 200 betaal. Die selfsorgeenhede is Warthog Alley en Zebra Plains.
Wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per persoon. Geen selfritte word toegelaat nie.
Kinders onder die ouderdom van 4 jaar word nie op die wildritte toegelaat nie.
Besprekings op dieselfde dag word nie toegelaat sonder 'n deposito nie.
Aandete moet voor 10:00 bespreek word.
Die instansie is buite die stad, dus word gaste aangemoedig om vooraf te beplan ten opsigte van voorraad.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke, houtskool en vuuraanstekers saambring vir die selfsorgeenhede. Die naaste dorpe om voorrade soos ys en sigarette te koop, is Hluhluwe en Mkuze.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke chalet is gemaklike en stylvol met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in: lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet het 'n privaat stoep waar gaste kan ontspan. Die paadjies is goed belig en verbind die chalets met die hooflodge. 'n Enkelkampbedjie kan vir 'n kind van 12 jaar of jonger voorsien word. Let asseblief daarop dat daar nie TV's in die chalets is nie. Aandete, ontbyt een 1 wildrit is by die prys ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Aandete, B&B en 1 wildrit is by die prys ingesluit.
Huisreëls
Tariewe sluit aandete, ontbyt en 1 daaglikse wildrit in, behalwe vir die selfsorg-eenhede. Etes is nie by die restaurant vir selfsorggaste beskikbaar nie. Selfsorgtariewe is slegs vir verblyf en sluit nie wildritte in nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Die kindertarief is vir kinders wat 'n kamer met hul ouers deel. Daar is slegs plek vir een draagbare bed vir kinders per chalet.
Besoekers sal 'n bewaringsfooi moet betaal. Dit is verpligtend vir gaste wat oornag, en sal by u rekening gevoeg word. Elke volwassene sal R175 per nag betaal en elke kind van 4 - 12 jaar R90 per nag.
Selfsorggroepe moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R 200 betaal. Die selfsorgeenhede is Warthog Alley en Zebra Plains.
Wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per persoon. Geen selfritte word toegelaat nie.
Kinders onder die ouderdom van 4 jaar word nie op die wildritte toegelaat nie.
Besprekings op dieselfde dag word nie toegelaat sonder 'n deposito nie.
Aandete moet voor 10:00 bespreek word.
Die instansie is buite die stad, dus word gaste aangemoedig om vooraf te beplan ten opsigte van voorraad.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke, houtskool en vuuraanstekers saambring vir die selfsorgeenhede. Die naaste dorpe om voorrade soos ys en sigarette te koop, is Hluhluwe en Mkuze.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke chalet is gemaklike en stylvol met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in: lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet het 'n privaat stoep waar gaste kan ontspan. Die paadjies is goed belig en verbind die chalets met die hooflodge. 'n Enkelkampbedjie kan vir 'n kind van 12 jaar of jonger voorsien word. Let asseblief daarop dat daar nie TV's in die chalets is nie. DStv-kanale is beskikbaar in die TV-kamer by die hooflodge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Aandete, B&B en 1 wildrit is by die prys ingesluit.
Huisreëls
Tariewe sluit aandete, ontbyt en 1 daaglikse wildrit in, behalwe vir die selfsorg-eenhede. Etes is nie by die restaurant vir selfsorggaste beskikbaar nie. Selfsorgtariewe is slegs vir verblyf en sluit nie wildritte in nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Die kindertarief is vir kinders wat 'n kamer met hul ouers deel. Daar is slegs plek vir een draagbare bed vir kinders per chalet.
Besoekers sal 'n bewaringsfooi moet betaal. Dit is verpligtend vir gaste wat oornag, en sal by u rekening gevoeg word. Elke volwassene sal R175 per nag betaal en elke kind van 4 - 12 jaar R90 per nag.
Selfsorggroepe moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R 200 betaal. Die selfsorgeenhede is Warthog Alley en Zebra Plains.
Wildritte is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per persoon. Geen selfritte word toegelaat nie.
Kinders onder die ouderdom van 4 jaar word nie op die wildritte toegelaat nie.
Besprekings op dieselfde dag word nie toegelaat sonder 'n deposito nie.
Aandete moet voor 10:00 bespreek word.
Die instansie is buite die stad, dus word gaste aangemoedig om vooraf te beplan ten opsigte van voorraad.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke, houtskool en vuuraanstekers saambring vir die selfsorgeenhede. Die naaste dorpe om voorrade soos ys en sigarette te koop, is Hluhluwe en Mkuze.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is gerieflik ingerig en bied slaapplek aan 2 gaste. Elke chalet het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging, 'n yskassie, plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Aandete, ontbyt en 1 wildrit word ingesluit. Elke chalet het 'n privaat stoep waar gaste kan ontspan. Die paadjies is goed belig en verbind die chalets met die hooflodge. 'n Enkelkampbedjie kan vir 'n kind van 12 jaar of jonger voorsien word. Let asseblief daarop dat daar nie TV's in die chalets is nie.

- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 5, Mkuze-Wes Plaas, Zululand Renosterreservaat 14403, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang