African Violet Guest Suites
Beskrywing
Hierdie lugtige eenheid vir 2 het ’n pragtige stoep, 'n buitestort en dit bied uitsigte oor die tuin en Noordhoekvallei. Daar is ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-stort. Daar is ook ’n oopplan-kombuis wat met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus us. Die sitarea het ’n TV met DStv en Supersport, daar is ook WiFi. Krag is tydens beurtkrag in die aand beskikbaar. Dit is op versoek tydens die dag beskikbaar, indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het ’n privaat warmbad/spa-bad vir 2 buite. Die slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Langs die slaapkamer is daar ’n skadu-bedekte binnehof met ’n water-installering. Daar is ’n ten volle toegeruste oopplan-kombuis, ’n sitarea met ’n platskerm-TV met DStv, ’n kaggel en braaigeriewe. Krag is tydens beurtkrag in die aand beskikbaar. Dit is op versoek tydens die dag beskikbaar, indien nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 2 en 18 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mauritius-singel 12, Capri Village, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang