Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afsaal 409 Holiday Letting

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Mlungisi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 6 resensies vir Afsaal 409 Holiday Letting
Netheid
3.0/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.3/5
Ronel C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Verblyf was baie gemaklik.

Die kamers het geen waaiers of lugversorgers nie, maar andersins was ons tevrede. Ons sal beslis weer daar bly.

Suraya A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suraya A

It was a pleasant stay.

My family and I enjoyed our stay at Afsaal 409 Holiday Letting as it was convenient to shop, and the restaurants were right there as well as the beach. It was a clean and pleasant environment.

Ernst B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst B

Onbevredigende verblyf in 'n verwaarloosde, verbeeldinglose woonstel.

Daar was geen handdoeke nie. Sommige bekers was gekraak. Die bekleedsel van die sitkamerstel was nie skoon en versorg nie. Die toerusting pas in die geheel nie smaakvol bymekaar nie. In die gebou was net een van die twee hysbakke in werking, en selfs die werkende een het by geleentheid vasgehaak.

Pieter B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter B

Baie teleurstellend.

Die woonstel was nie skoon nie en die bed het urine vlekke gehad. Moes die matras omdraai. Die bad was heeltemal verstop.

Riana R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riana R

Haglike toestand, sal niemand ooit aanbeveel om daar te oornag nie.

Ons het geboek vir 4 mense. Haglik. Vuil, 3 gebreekte stoele wat nie by mekaar pas nie in die kombuis. Uittrekslaapbank met geen beddegoed, geen handdoeke, shower hang met tou. Absoluut skokkend. Kon 11 uur dit nie meer hanteer nie en het gery. Bitter teleurgesteld.

Sarie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie P

Heerlik gebly en plek was mooi skoon.

Plek is skoon en mooi uitsig oor die see. Sal net aanbeveel om deur gaas op die. Veiligheidsdeur te sit want as jy nie besig is in die kombuis dan kom die apies in en vat jou kos of enige iets anders wat hulle in die hande kan kry.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d450b81dd82ad22523de16860e330a3028980c2820729dd1c79cd7087c06a377d2cfdf20839ebd596721da44220a0d5cbb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-23:00 08:00 -30.055961826233 30.884698033333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang