Afsaal Karavaan en Boskamp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Staanplek 1
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 2
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 3
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 4
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 5
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 6
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 7
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 8
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 9
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 10
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 11
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 12
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 13
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 14
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Staanplek 15
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Afsaal Karavaan en Boskamp is in 'n Groot 5-wildreservaat geleë. Gevaarlike diere loop vrylik rond.
Gaste moet asb. oor die kinders en minderjariges toesig hou.
Respekteer die privaatheid van ander gaste en rapporteer enige onreëlmatige dade deur ander gaste by Afsaal Karavaan en Boskamp Bestuur.
Gaste moet die kampterrein se geriewe versigtig en verantwoordelik gebruik.
Kragopwekkers word nie toegelaat nie, weens die geraasversteuring wat dit kan veroorsaak.
Geen vuurmaakhout mag van die omliggende bosveld versamel word nie.
Moet asb. nie probeer om enige slange op die eiendom aan te raak of daarmee te speel nie. Bly kalm en stil totdat die slang wegbeweeg. In die meeste gevalle val slange nie mense aan nie. Rapporteer asb. enige besigtings aan die bestuur.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Rokers moet altyd versigtig wees wanneer sigaretknoppies geblus word.
ure word slegs in die aangewese vuurmaakplekke toegelaat en gaste moet asb. seker maak dat vure heeltemal geblus is voordat hulle die area verlaat of voor hulle gaan slaap.
Geen dagbesoekers word op die perseel toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Gebruik die water asb. spaarsamig.
Die spoedbeperking in die kamp is 10km/h.
Geen geraas of musiek word na 21h00 toegelaat nie.
Gaste moet seker maak dat hul tent, woonwa of sleepwa gesluit is wanneer hulle die perseel verlaat.
Die kampterreinkostes sluit nie die Dinokengwildsreservaat-bewaringsfooie of selfrypermitte in nie.
Indien die reëls nie nagekom word nie, mag die bestuur gaste van die perseel verwyder sonder om die kampfooie terug te betaal.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: PTN 112 van Ptn 10 Plaas 90 Klipdrift JR, Hammanskraal, 04000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang