Aha Gateway Hotel
Beskrywing
Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het elke kamer gratis WiFi, lugversorging, 'n lessenaar, kluis om waardevolle items in te stoor en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die bostaande tarief sluit 15% BTW in.
'n Toerisme-heffing van 1% is nie ingesluit by kwotasie nie en is betaalbaar met aankoms.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Verder het elke kamer gratis WiFi, lugversorging, 'n lessenaar, yskassie, 'n kluis om waardevolle items in te stoor en 'n TV met sekere DStv-kanale. Drie van dié kamers het nie 'n privaat balkon nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die bostaande tarief sluit 15% BTW in.
'n Toerisme-heffing van 1% is nie ingesluit by kwotasie nie en is betaalbaar met aankoms.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Verder het elke kamer gratis WiFi, lugversorging, 'n lessenaar, yskassie, 'n kluis om waardevolle items in te stoor en 'n TV met sekere DStv-kanale. Drie van dié kamers het nie 'n privaat balkon nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die bostaande tarief sluit 15% BTW in.
'n Toerisme-heffing van 1% is nie ingesluit by kwotasie nie en is betaalbaar met aankoms.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suites het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het elke kamer gratis WiFi, lugversorging, 'n lessenaar, 'n kluis om waardevolle items in te stoor en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die bostaande tarief sluit 15% BTW in.
'n Toerisme-heffing van 1% is nie ingesluit by kwotasie nie en is betaalbaar met aankoms.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 288 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Centenary Boulevard en Twilight-rylaan, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang