Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Gateway Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 151

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Aha Gateway Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mandlenkosi M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandlenkosi M

Wonderful.

Pleasantly surprised by the quality and standard of the establishment. Will definitely be booking with them again in the future.

Siphesihle Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphesihle Z

Die verblyf was heerlik en ek het die tyd geniet.

Hou aan met die goeie werk.

Petro O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

The service was excellent, helpful, loving and caring.

The one thing that can upgrade - the smart TV.

Po L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Po L

It was great to stay. Everything was in order and easy to access.

The only issue we have is it was a suitable couple room. If was sharing with friends. The toilet and shower were not good. I really don't want others to see me naked in the shower or using the toilet or vice versa.

Nkanyiso H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nkanyiso H

Everything was good and in order.

Was lovely and enjoyable.

Rene G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene G

Pleasant.

Being close to Gateway Mall was a bonus. However, I didn't receive what I requested immediately, only a few hours later.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Chris S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Gerieflik en goed geleë.

Vriendelike personeel. Kamers is skoon en netjies. Restaurant se kos is van gehalte.

Adelaide R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide R

Fantastic. Money's worth holiday.

Excellent location, easy access to Gateway shopping centre, highways, main beach Umhlanga, Umdloti and Ballito. Value for money, the staff are friendly, hotel is clean, breakfast is awesome. Note that you have to pay an additional fee for parking.

Ravi N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ravi N

The room was cozy and comfortable, but the hotel was too noisy. Complained numerous times with no joy.

Too much noise and disturbance from other guests.

Nokuzotha B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuzotha B

I would do it again!

We enjoyed our stay!

Michelle T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

A wonderful stay - the room was spacious and beautiful! The staff were very professional.

Some confusion re payment. I was asked to pay an outstanding amount where I had paid the full amount via EFT. On arrival, it was sorted out according to the receptionist but on departure, I was faced with the same issue. A little bit of a concern especially if someone is in a hurry - back and forth of emails and it eventually got sorted out. Also, I wasn't aware of the tourism levy - no invoice or my change given back. All in all a good stay and all sorted out by amazing staff at reception -p roblem was in the accounting department. Thank you.

Monja R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monja R

Niks was te veel moeite gewees nie.

Dit was wonderlik. Sal beslis weer by hulle bly.

Morne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne V

Basiese kamer met ongemaklike uitleg.

Die werklikheid het nie voldoen aan die hoë verwagtinge wat die foto's van die hotel geskep het nie. Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer is ruim, maar het 'n balkon waarvan die deur nie kan oopmaak nie, en die uitsig is op 'n uitgediende en verlate waterpark. Die matrasse was ingeduik en moes eintlik al vervang gewees het. Die badkamer en die kamer is een, met geen afskorting tussen die reusebad en die slaapdeel nie. Die toilethokkie se deur, wat op die kamer uitloop, maak nie behoorlik toe nie, wat nogal ongerieflik is wanneer meer as een persoon in die kamer oorbly. Hoewel die gange raserig was, was die kamer doodstil en die lugversorger het uitstekend gewerk, so ook die WiFi. Ons het lekker geslaap, maar sal nie weer hier oorbly nie.

Deon P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon P

Lekker.

Hotel baie netjies en skoon baie sentraal geleë en die Gateway Mall reg by hom, is baie gerieflik.

Andrea S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea S

Hierdie was vinnige stop onderweg na 'n familiekuier.

Ons het heerlik geslaap by die Aha hotel. Kamer was ruim en netjies. Die ligging was perfek en stapafstand vanaf die winkelsentrum.

Zydelia V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zydelia V

Goed.

Baie lekker plek. Baie ontwikkeld.

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 288 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Centenary Boulevard en Twilight-rylaan, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjfsR7dyc2Xl3l2r8hJMYEfbCXLx3zFwUD0G6ABqm1v2CiTpe3N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Corner of Centenary Boulevard and Twilight Drive Umhlanga Ridge 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.722441600005 31.066561228153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang