Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airway Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Irma F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ruim vertrekke. 'n Rustige en stil woonbuurt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Home away from home. Dis gerieflik en naby die Outeniqua Rolbalbaan. Bitter netjies en skoon, die stort is lekker groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A perfect home away from home. Belinda is a wonderful host. The unit is tastefully done, well equipped, very clean, and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon netjies met alles wat ons nodig gehad het. Ligging baie goed en verblyf puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, gerieflik! Dis al ons 2 keer wat ons by Airway tuisgaan. Pragtige plek en Belinda gaan uit haar pad om 'n mens welkom te laat voel. Ek sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Gaan bly daar, jy sal nie spyt wees nie. Baie lekker gebly. Hoogs aanbeveeld. Netjies, skoon, vriendelik en hulpvaardige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carryn R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We absolutely loved Airway Cottage. It's beautiful, clean and spacious. A most comfortable and lovely stay. A pity it was so short. Will definitely stay there again when we are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Absolutely awesome, beautiful place and people. Loved every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanelle V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie skoon en netjies. Het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly en die gasvryheid van Belinda en haar twee hondjies was hartlik. Alles was mooi skoon en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Sal enige iemand aanbeveel om daar te bly en die Garden Route te geniet. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ysterhoutstraat 2, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9abfac1671c0fc2af005277f92f060f0062e5d68c68b811caf1784ee02b2d1243396765f1300a7493bdefc2c7f4aab771be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 2 Ysterhout Street Heather Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.956210878755 22.423556515939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang