Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akasia Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal R260.
Daar word van gaste verwag om minstens 'n 50% deposito binne 12 uur te betaal om hul bespreking te bevestig.
Vir laaste minuut-besprekings, minder as 7 dae voor aankoms, moet 100% van die besprekingsbedrag binne 12 uur betaal word om die bespreking te verseker.
Die balans is ten minste 3 dae voor aankoms via internetbetaling of kredietkaart betaalbaar.
Die personeel het streng instruksies om nie die sleutels te oorhandig, sou daar nog 'n uitstaande balans wees nie.
Indien gaste vergeet het om elektronies te betaal, betaal asb. die balans in kontant met aankoms.
Die personeel sal gaste van 'n kwitansie voorsien.
Inkloktyd is nie vroeër as 14:00 en nie later as 20:00 nie.
Uikloktyd is nie later nie as 10:00 nie, tensy anders gereël.
Let asb. dat die laaste 1,5 km na Saamrus 'n smal plaaspad is.
Indien gaste troeteldiere saambring, maak seker dat hulle deeglik teen bosluise behandel word. In die somer sal hulle beslis bosluise optel wanneer hulle in die veld stap.
Ekstra dagbesoekers wat nie oorslaap nie, word slegs toegelaat indien dit vooraf met die bestuur gereël word.
Daar is 'n fooi van R100 per persoon vir dagbesoekers.
Kothuise word gewoonlik nie tydens verblyf skoongemaak nie. Dit kan op versoek teen 'n ekstra koste van R50 vir 2 gaste skoongemaak word. Bespreek dit met aankoms.
Daar sal ten minste 2 sterk manne aan diens wees om gaste te help om die bagasie te dra, vir 'n fooitjie van R20 elk met aankoms en vertrek.
Onthou asb. om die volgende saam te bring:
'n DStv-dekodeerder aangesien ons nie meer dekodeerders voorsien nie (daar is geen TV-ontvangs sonder 'n dekodeerder nie), alle eet- en drinkgoed, houtskool en vuuraanstekers (sakke hout is teen R25 per sak te koop), swemhanddoeke, hondebeddens en bakke, stapskoene, hoed, muskietweerder, verkykers en voëlboeke.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5627a98ade12d8056569e2762b217c4de0bfd5936ba790dd07b7a7072fef210fab658016b6335979515a5f1f1a1ae8a8c4ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense RH 4 Doornkloof Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.933325848503 27.512471868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang