Akwa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Magrietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Remur B - Jun 2021
Algehele gradering
Beautiful, well equipped and spacious house.
Akwa se terugvoer
Glad you enjoyed. Hope to see you again.
Brian J - Des 2021
Algehele gradering
Ons tyd baie geniet.
Akwa se terugvoer
Baie bly as jul geniet het. Hoop ons sien jul weer.
Marise C - Feb 2021
Algehele gradering
Vat my terug, dis was lekker!
Akwa se terugvoer
Ag ek soooooo dankbaar as jul dit geniet het! Jul is enige tyd welkom!
Groete
Anina B - Mrt 2021
Algehele gradering
Ruim huis, naby die strand, baie netjies en skoon.
Akwa se terugvoer
Dankie Anina! Hoop ons sien jul weer! Groete.
Marianna N - Okt 2020
Algehele gradering
It was simply an amazing atmosphere to do a workshop in.. Staff was relaxed
Rene D - Sep 2020
Algehele gradering
Vir seker waarde vir geld!
Akwa se terugvoer
Hallo Rene
Baie bly en dankbaar dat julle het so lekker gebly. Julle is welkom enige tyd weer hoor.
Groete
Magrietjie
Anthonie R - Mei 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Anene B - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike en baie mooi en ruim huis.
Eloise D - Feb 2017
Algehele gradering
Fantastiese naweek gewees! Pragtige verblyf met alles beskikbaar en baie netjies!
Marikie V - Des 2017
Algehele gradering
'n Baie lekker vakansie in 'n mooi huis.
Nick G - Jul 2017
Algehele gradering
Perfect place for our needs.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9de Straat 298, Voëlklip, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang