Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akwa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magrietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Akwa
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Remur B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remur B

Beautiful, well equipped and spacious house.

The host was great. Highly recommended.

Akwa se terugvoer

Glad you enjoyed. Hope to see you again.

Akwa
Brian J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian J

Ons tyd baie geniet.

Ons tyd baie geniet.

Akwa se terugvoer

Baie bly as jul geniet het. Hoop ons sien jul weer.

Akwa
Marise C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise C

Vat my terug, dis was lekker!

Die huis het alles & meer vir 'n lekker naweek weg saam met die familie en vriende. Selfs die honde-kinders was welkom! Ons sal definitief weer terugkeer!

Akwa se terugvoer

Ag ek soooooo dankbaar as jul dit geniet het! Jul is enige tyd welkom!
Groete

Akwa
Anina B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anina B

Ruim huis, naby die strand, baie netjies en skoon.

Akwa is 'n ruim 5 slaapkamerhuis. Daar was genoeg spasie en kuierplek vir 12 gaste. Die kombuis is groot en goed toegerus. Dis geleë in 'n rustige area, met groen bome en sypaadjies waar die kinders veilig in die straat kan speel. Ons sal definitief weer kom!

Akwa se terugvoer

Dankie Anina! Hoop ons sien jul weer! Groete.

Akwa
Marianna N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna N

It was simply an amazing atmosphere to do a workshop in.. Staff was relaxed

Thank you LekkeSlaap for arranging Akwa House for us. We had an awesome time working and playing.

Rene D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Vir seker waarde vir geld!

Ons was 3 families met 6 kinders al te saam. Daar was meer as genoeg plek vir almal in die huis. Die kinders kon hulle besig hou met snoeker en tafeltennis, terwyl groot mense heerlik op stoep kon sit en kuier.

Akwa se terugvoer

Hallo Rene
Baie bly en dankbaar dat julle het so lekker gebly. Julle is welkom enige tyd weer hoor.
Groete
Magrietjie

Akwa
Anthonie R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anthonie R

Aangenaam.

Netjies, skoon en goed toegerus.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anene B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anene B

Dit was 'n heerlike en baie mooi en ruim huis.

Ons was 'n groot familie en die huis was perfek daarvoor. Dit is baie goed geleë. Ons almal het dit baie geniet.

Eloise D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise D

Fantastiese naweek gewees! Pragtige verblyf met alles beskikbaar en baie netjies!

Pragtige huis, met alles beskikbaar en bitter netjies.

Marikie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marikie V

'n Baie lekker vakansie in 'n mooi huis.

Die huis was pragtig skoon en netjies met ons aankoms. Kim, die eienaar, was dierbaar en het al my vrae voor die tyd beantwoord. Maar my mening is dat met al die trappe is die huis nie heeltemal kleuter vriendelik nie.

Nick G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick G

Perfect place for our needs.

The place was perfect size for our group and needs. Need and clean. Great lounge area and entertainment area.

Vanaf
Vanaf R5 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Straat 298, Voëlklip, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5faaa8015b94d31deffd78ef07a48b1e294c5378eafa78b3c6a2964f611d6e1fb309306e859d15bb5deed1b4d89baef975c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 950 per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 No 298, 9th street Voelklip 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.413555350442 19.296576297493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang