Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akwa

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Remur B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Beautiful, well equipped and spacious house. The host was great. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietjie
Akwa
Glad you enjoyed. Hope to see you again.

Brian J
Kort verblyf
4.8
Des 2021

Ons tyd baie geniet. Ons tyd baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietjie
Akwa
Baie bly as jul geniet het. Hoop ons sien jul weer.

Marise C
Kort verblyf
4.8
Feb 2021

Vat my terug, dis was lekker! Die huis het alles & meer vir 'n lekker naweek weg saam met die familie en vriende. Selfs die honde-kinders was welkom! Ons sal definitief weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietjie
Akwa
Ag ek soooooo dankbaar as jul dit geniet het! Jul is enige tyd welkom! Groete

Anina B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2021

Ruim huis, naby die strand, baie netjies en skoon. Akwa is 'n ruim 5 slaapkamerhuis. Daar was genoeg spasie en kuierplek vir 12 gaste. Die kombuis is groot en goed toegerus. Dis geleë in 'n rustige area, met groen bome en sypaadjies waar die kinders veilig in die straat kan speel. Ons sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietjie
Akwa
Dankie Anina! Hoop ons sien jul weer! Groete.

Marianna N
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

It was simply an amazing atmosphere to do a workshop in.. Staff was relaxed Thank you LekkeSlaap for arranging Akwa House for us. We had an awesome time working and playing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Vir seker waarde vir geld! Ons was 3 families met 6 kinders al te saam. Daar was meer as genoeg plek vir almal in die huis. Die kinders kon hulle besig hou met snoeker en tafeltennis, terwyl groot mense heerlik op stoep kon sit en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magrietjie
Akwa
Hallo Rene Baie bly en dankbaar dat julle het so lekker gebly. Julle is welkom enige tyd weer hoor. Groete Magrietjie

Anthonie R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mei 2018

Aangenaam. Netjies, skoon en goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
1.4
Des 2018

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Magrietjie
Akwa
Hallo Dieter. I am sorry that our house was such a disappointment. As you know we are still new owners and will make work of all the feedback. Thanks for letting us know. Regards Magrietjie

Anene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2017

Dit was 'n heerlike en baie mooi en ruim huis. Ons was 'n groot familie en die huis was perfek daarvoor. Dit is baie goed geleë. Ons almal het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2017

Fantastiese naweek gewees! Pragtige verblyf met alles beskikbaar en baie netjies! Pragtige huis, met alles beskikbaar en bitter netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magrietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R5 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Straat 298, Voëlklip, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5faaa8015b94d31deffd78ef07a48b1e294c5378eafa78b3c6a2964f611d6e1fb309306e859d15bb5deed1b4d89baef975c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 950 per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 No 298, 9th street Voelklip 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.413555350442 19.296576297493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang