Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akwa

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Straat 298, Voëlklip, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 950 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Akwa is in Voëlklip, Hermanus, geleë met pragtige uitsigte oor die strande, berge en strandmeer. Geleë 2 paaie van die bekende Grotto Blouvlagstrand af. (10 min stap).

Hierdie eenheid kan 10-12 mense akkommodeer. Dit het 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die huis is baie gesinsvriendelik met 2 sitkamers, een met 'n pooltafel, 'n tafeltennistafel en 'n kroegarea. Ons verwelkom groot gesinne of groepe vriende om 'n heerlike verblyf te kom geniet en die pragtige Hermanus te geniet. Kom ontspan.

Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n gasstoof, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Op die boonste verdieping is 'n sitkamer en balkon met 'n braai en pragtige see-uitsigte. Aan die ander kant van die huis is ook balkonne met berguitsigte. Die hoofslaapkamer, die kombuis en die eetkamer is bo. Vier slaapkamers en badkamers is op die onderste verdieping geleë.

Onder is 'n aparte speletjieskamer met pooltafel, tafeltennis, kroegarea, TV en baie ander vermaaklikheidsopsies.

Daar is ook 'n wasgoedafdeling buite die 1 slaapkamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Onbeperkte Wi-Fi is ook beskikbaar. Hierdie verblyf het 'n sonnestelsel en ervaar nie beurtkrag nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 6
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 6

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Akwa
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magrietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9de Straat 298, Voëlklip, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Akwa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9de Straat 298, Voëlklip, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5faaa8015b94d31deffd78ef07a48b1e294c5378eafa78b3c6a2964f611d6e1fb309306e859d15bb5deed1b4d89baef975c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 950 per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 No 298, 9th street Voelklip 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.413555350442 19.296576297493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang