Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A'la Mossel 1

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Caretha N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ek wou langer bly en sommer die plek koop! Ons het heerlik gebly, baie dankie. Alles wat nodig is, is in die huisie en dit was baie skoon. Die stoep is 'n wenner en dit was 'n absolute bonus dat daar 'n vol DSTV-pakket was. A'la Mossel is 500 m van die see af en ons het ten alle tye veilig gevoel. Die parkeerplek was veilig. Die enigste klagte wat ek het, is dat die banke deurgesit is, en dalk vervang kan word. Ook pas is die oranje en blou gordyne nie by die res van die huis nie; 'n mooi room sal dalk 'n beter opsie wees. Andersins is daar niks om oor te kla nie. Die personeel wat ons gehelp het, was baie vriendelik en ek sal beslis weer die huisie uitsoek vir 'n kuier op Paternoster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiena R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Was goed vir ons siel, net wat ons nodig gehad het. So lekker ontspan. Ons het so lekker gebly, wou nie terugkom huistoe. Alles was skoon en netjies. Baie mooi see-uitsig as mens braai. En kan lekker see toe stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklik. Baie gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Lekker gerus. Was baie lekker, ek sou voorstel dat messe skerpgemaak word en dat daar moontlik biefstukmesse ook gekoop word. Toiletpapier was slegs 2 rolle vir 4 mense vir drie dae. Toilet in badkamer met stort bly loop want vlotklep is aan verkeerde kant geïnstalleer. Laastens sou ek vir seker die kombuisvloer 'n behoorlike skrop gee en dan seël! Hy lyk maar naars.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Always good. Fabulous, great, wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanel W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons sal vir seker weer teruggaan, was heerlik! Ons het regtig die lekkerste tyd gehad op A'la Mossel 1 en die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxwell S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was 'n absolute perfekte naweek. Ons het 'n absolute fantastiese tyd beleef. Die plekkie was skoon en netjies en het alles wat mens benodig om heerlik te kan kuier. Veiligheid en die ligging was puik. Sal definitief weer die plekkie besoek. Die plekkie was baie familie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very pleasant stay. The apartment has everything you need. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was 'n beleefnis. Dit was ongelooflik lekker. Wil volgende keer bo en onder bespreek. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene R
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Pragtige see uitsig net 'n blok van die see. Gerieflik en alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1810

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 95, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe59d9c162ef0a0390cfe711dc9b828e2d39e0d93b90d8f860d7578ffcbb20adcf1b4d05c884788696d79462e37e1ad2e871c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 80 5 1 5 95 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808274166958 17.895144671202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang