Albatros Nessie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manus van Schalkwyk-singel 15, Jacobsbaai, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Albatros Nessie is 'n toevlugsoord in Jacobsbaai wat gerieflike selfsorgverblyf ver van die gedruis van die stad bied. Jacobsbaai spog met 'n 2 km-lange kusstrook wat sanderige en rotsagtige baaie en 'n diepblou see het.
Verblyf word in 2 pragtige woonstelle gebied. Elke woonstel het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Gemaklike beddens is in elke woonstel beskikbaar en linne en badhanddoeke word voorsien. Een eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en die ander woonstel het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe.
Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstelle is minder as 500 m van die see af en nabygeleë aktiwiteite sluit swem, fietsry en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Manus van Schalkwyk-singel 15, Jacobsbaai, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Albatros Nessie het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manus van Schalkwyk-singel 15, Jacobsbaai, 7945, Wes-Kaap