Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatros Nessie

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Corlia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Rustige wegbreek. Ons het in Eenheid A tuisgegaan en is vriendelik deur die eienaar ontvang. Die woonstel is ruim, netjies en smaakvol ingerig. Mooi, moderne kombuis met 'n groot gasstoof. Ons het die groot stort geniet. Die eenheid grens aan die eienaar se huis en daar is 'n eenheid bo-op. Dus heeltyd bewus van ander mense gewees. Wel die tydjie daar geniet. Sal aanbeveel dat die WiFi-kode iewers in die woonstel gelos word. Moes daarvoor vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Albatros Nessie
We are happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to having you stay with us in the future.

Altta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Verblyf is ruim en nethjies en goed toegerus. Baie mooi weer gehad die naweek en het Jacobsbaai geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Albatros Nessie
We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to having you stay with us in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manus van Schalkwyk-singel 15, Jacobsbaai, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b41be9f0aa4c4d4058d36680f0d7e1dfb230fb794fa247783035ee9160f58217498eaed9d74316b3fd79447da8a8ce80739?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 15 Manus Van Schalkwyk Crescent Jacobs Bay 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.97144 17.88864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang