Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatros

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Madeleine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasmagories. Baie lekker, met baie vitamien see, ek kan vir altyd daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eliz-mari A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Lekker en ontspannend. Dit was ongelooflik lekker. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Philip B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Mooi area van Paternoster, huis is goed ingerig. Mooi uitsig oor die see. Baie lekker gebly daar. Ons tweede besoek daar. Ek het my kamerasak en verkyker daar vergeet, maar Stay in Paternoster het dit vir my gehou totdat ek dit by hulle kon kry. Groot dank aan hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Philip B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Lekker gekuier, sal weer daar gaan bly. Baie lekker gekuier. Plek is goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Natashja T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

'n Heerlike en rustige naweek saam met die familie. Dit was 'n heerlike naweek saam met die familie. Die plekkie was heerlik, mooi skoon en die ligging was puik!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlotte V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Mooi uitsig. Rustige naweek met familie. Netjies en skoon, asook baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kelly-jade S
Kort verblyf
4.0
Jun 2023

Lieflike plek met 'n mooi uitsig, netjies en gemaklik. Albatros is 'n lieflike en gemaklike huis met 'n mooi uitsig oor die see. Die plek binne lyk presies soos op die foto's, maar net bietjie groter. Daar is lekker plekkies naby aan die kom om te gaan sien. Ons sal definitief weer gaan. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Waarde vir jou geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carol A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2022

One of the best experiences I've had. Good location, well stocked, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Desere F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2021

Rus vir die siel. Pragtige plekkie vir ons gesin van 6.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2021

Wonderlik. Dit was die ideale plek vir 'n wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1756

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 16, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d473ba5efe504b6364a25d35733da89ff0c650317b785c1f1118549e293cdef5c79cfbace8cf601cdc8bb2909fd3ae93569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 No 16 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808916658796 17.890035063028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang