Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albert House Guesthouse

Gastehuis
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Standaard En suite-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort. Die kamer het ook 'n privaat tuiningang, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Gedurende die wintermaande is 'n verwarmer en elektriese komberse beskikbaar. Die kamer het ook 'n privaat stoep waar gaste kan ontspan en die tuin-omgewing kan geniet. Daar is ook lugversorging, handdoeke en toiletware beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Standaard En suite-gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim gesinskamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Dit bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n platskerm-TV met DStv in. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar. Gedurende die wintermaande word 'n verwarmer en elektriese komberse voorsien en gedurende die somer is 'n waaier en lugversorging beskikbaar. Handdoeke en toiletware word ook voorsien. Hierdie gesinskamer bied 'n gemaklike sitarea met tuinmeubels buite die kamer, wat gaste toelaat om te ontspan en die geurige roostuin te geniet.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Deluxe En suite-gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die groot gesinskamer het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 4 gaste. Die en suite-badkamer het 'n ingeslote stort, toilet en wasbak. Hierdie gesinskamer beskik ook oor 'n klein selfsorgkombuis met 'n gasstoof en mikrogolf. Die kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin en bied 'n pragtige tuin-uitsig. 'n Platskerm-TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Gedurende die wintermaande word 'n verwarmer en elektriese komberse voorsien en die kamer het ook lugversorging en 'n waaier vir die somer. Handdoeke, toiletware en 'n tee- en koffieskinkbord word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dundas-straat 40, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA759b477e26a4c18fec2dc6e0dd93c426b99f191ba2eeaee40822922af25d80d6fe101243bcf717f8d15544a00d6429788eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 40 Dundas Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1665481 25.6143556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang