Alcyone
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Chadwick S - Mei 2024
Algehele gradering
Ok, everything is central.
Alcyone se terugvoer
Thank you for the valuable feedback, Chadwick. We're always keen to improve and resolve issues experienced by our guests. We are actively addressing both of the issues you raised.
Norman D - Mei 2024
Algehele gradering
We will definitely be back.
Marwaan D - Mei 2024
Algehele gradering
The place was perfect and there was absolutely nothing to complain about.
Norman D - Apr 2024
Algehele gradering
Will definitely be back.
Elise S - Apr 2024
Algehele gradering
Ironman deelname en was baie gerieflik om so naby roete te bly.
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies.
Kevin S - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Gwendoline A - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie stil plek en mooi.
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker.
Megan R - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik gebly.
Justin E - Mrt 2024
Algehele gradering
Great accommodation will return. Clean, neat and safe.
Patrick M - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing and fun at the same time.
Rodney Y - Mrt 2024
Algehele gradering
We will definitely be back .
Glen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent absolutely great value.
Charlene C - Feb 2024
Algehele gradering
Great location, value for money, excellent hosts and clean facilities.
Carina W - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en goed geleë.
John B - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent.
Wepener W - Feb 2024
Algehele gradering
Sal aanbeveel. Die naambord buite op die muur kan dalk groter wees.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Myrna D - Des 2023
Algehele gradering
My stay was very good.
Peter B - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Marié B - Nov 2023
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Waarde vir geld.
Magdalena M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Jolandi V - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende plekkie!
Brian F - Jun 2023
Algehele gradering
Really good experience.
Alcyone se terugvoer
Appreciate the feedback Brian.
Rodney Y - Jun 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Alcyone se terugvoer
Really appreciate the feedback Riona.
Duane P - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome service given by host.
Mandy M - Mrt 2023
Algehele gradering
Very happy.
Mike R - Mrt 2023
Algehele gradering
We had a lovely stay at Alcyone.
Wilna O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker bekostigbare verblyf.
Marna V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Malcolm T - Jan 2023
Algehele gradering
A perfect stay.
Clarence F - Mei 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Gail K - Jan 2023
Algehele gradering
Aandag aan detail en so vriendelik ontvang deur Greg. Naby aan die Universiteit en strand. Ten volle toegerus en skoon. Gaan nog baie daar oorbly!
Gerda N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Vivienne V - Jul 2023
Algehele gradering
Aangename sakpas verblyf.
Paulie B - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was mooi skoon en die mense was baie vriendelik gewees.
Lize H - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Reneè V - Des 2022
Algehele gradering
Die gasheer en -vrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Deborah B - Des 2022
Algehele gradering
Service and stay was excellent.
Adele K - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik.
Madeleine V - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike plek met die vriendelikste eienaars.
Annelene A - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker ontspan.
Linica F - Nov 2022
Algehele gradering
We felt so welcome when we arrived. Very friendly hosts. We will definitely stay with them again.
Asanda N - Sep 2022
Algehele gradering
Wow had so much fun.
Juliana M - Sep 2022
Algehele gradering
Puik.
Stephen P - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gebly en goeie waarde vir geld.
Alcyone se terugvoer
Groot dankie vir die terugvoer Stephen.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Greg
Bernadette G - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, vriendelik, behulpsaam en bekostigbaar.
Alcyone se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Bernadette. Ek is bly julle het lekker gebly.
Greg
Jolandi V - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Alcyone se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die terugvoer.
Greg en Rosalie
Elsa D - Mei 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies en skoon selfhelp-verblyf.
Lees meerAlcyone se terugvoer
Baie dankie Elsa. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Groete
Greg en Rosie
Chadwick S - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Alcyone se terugvoer
Only a pleasure Chadwick. Thank you for the feedback.
Simon H - Jan 2022
Algehele gradering
Welcome was pleasant, hosts very kind and friendly, would definitely go back there any time. Friendly service, definitely home away from home.
Alcyone se terugvoer
Thank you for the kind words Simon. Really glad to hear you enjoyed it, even if you had to spend a lot of time working.
Greg and Rosalie.
Jan G - Apr 2022
Algehele gradering
Gasvryheid wat ons ervaar het was uitstaande!
Alcyone se terugvoer
Groot plesier, Jan. Sal julle graag weer wil sien.
Greg en Rosalie
Charmain P - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld en besondere verblyf!
Alcyone se terugvoer
Dankie Charmain. Dit was sommer 'n groot plesier.
Greg en Rosalie
Elise S - Apr 2022
Algehele gradering
Akkomodasie vir Ironman.
Alcyone se terugvoer
Groot plesier Elise. Weerens geluk met jou resultaat. Eendag as ek groot is sal ek dalk ook probeer.
Bernard M - Mrt 2022
Algehele gradering
Best in a long time.
Alcyone se terugvoer
Thanks Bernard. Really glad you enjoyed it!
Pedro R - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier in 'n rustige omgewing.
Lees meerAlcyone se terugvoer
Ag dankie Pedro. Dit was 'n groot plesier, en baie lekker om julle te ontmoet!
Ria K - Des 2022
Algehele gradering
Ideaal vir kort verblyf en lekker geslaap.
Renee M - Okt 2022
Algehele gradering
Stil en gerieflik.
Paul V - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.
Alcyone se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Paul.
Dit was 'n groot plesier.
Greg en Rosalie
Alet B - Jan 2020
Algehele gradering
Quiet, friendly, clean.
Alcyone se terugvoer
Dearest Alet and family, it is always a pleasure to have you. Thank you so much for the review! Warm Regards
Babette
Jean W - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gerus en veilig gevoel.
Zacharia P - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Alcyone se terugvoer
Thank you so much!
Petro V - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en ruim met als wat ons nodig gehad het vir ons selfsorgverblyf.
André C - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastic place.
Coraro B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker plekkie met alles wat jy nodig het!
Heinrich R. T - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerNicole P - Mrt 2019
Algehele gradering
Ideale, netjiese en veilige verblyf.
Elsa V - Feb 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar, meer as volledig toegerus, netjies, gemaklik.
Herman K - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Hennie G - Jan 2019
Algehele gradering
Goed en netjies.
Gillian D - Des 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay with extremely helpful hostess.
Jacob John P - Des 2018
Algehele gradering
Rus, vrede, stilte - baie goeie ligging.
Alcyone se terugvoer
Dear Elna,
Thank you for the kinds words. I am very happy you had a good stay. Looking forward to welcoming you again in January.
Warm regards, Babette.
Marlene M - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker. Baie dankie.
Alcyone se terugvoer
Hello Marlene,
Thanks for the review! It is much appreciated. So glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon :-)
Warm Regards,
Babette
Albert S - Nov 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs van staf en eienaars.
Alcyone se terugvoer
Thank you, Albert! Hope to see you again!
Best Regards,
Chad and Babette
Felipe S - Sep 2018
Algehele gradering
Great place, great location, great room.
Alcyone se terugvoer
Thank you, Felipe!
Mari L - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese diens.
Alcyone se terugvoer
Hello Mari.
Thank you very much. See you soon.
Arthur B - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Alcyone se terugvoer
Baie Dankie Arthur, ons waardeer jou terugvoering.
Hope to see you at the next ironman
Anne S - Mrt 2018
Algehele gradering
Stunning plekkie, tweede keer wat ons daar bly en sal beslis weer by Babette oorbly.
Alcyone se terugvoer
Dearest Nadine,
Thank you so much for your patronage and support.
It is always a pleasure to see you at Alcyone.
Best
Babette
Maureen V - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, alles wat jy benodig teen 'n bekostigbare prys.
Lees meerFrik H - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
Alcyone se terugvoer
Thank you, Henriette and Frik. Looking forward to your next visit down to our Friendly City!
Yolande E - Des 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Vriendelike gasvrou.
Lees meerLeonie S - Apr 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar en naby NMMU.
Alcyone se terugvoer
Hi Leonie, baie dankie.
Linda W - Okt 2018
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het en 'n heerlike tyd gehad.
Liz V - Mei 2018
Algehele gradering
The room was nice and large, well appointed and I felt very safe on my own.
Alcyone se terugvoer
Dear Lisette, thank you so much for the support. I am so glad you enjoyed your stay. Babette
John V - Apr 2018
Algehele gradering
Ideaal vir gesin met jong kinders.
Alcyone se terugvoer
Hi John, thank you for the review. It is appreciated. Hope to see you back soon in the future. Regards
Babette
Rona D - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig.
Alcyone se terugvoer
Thank you very much. Looking forward to welcoming you again.
Hermina W - Jul 2017
Algehele gradering
Sal hul beslis weer kontak as ons PE toe kom!
Alet B - Jan 2017
Algehele gradering
Peacefull stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige verblyf.
Alcyone is 'n lekker plek. Dit is skoon, en die dame wat die kamers skoonmaak is vriendelik en behulpsaam. Babette is 'n engel, sy glimlag altyd, en sy vra of alles reg is, sonder om mens te pla. Baie stil omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shirley B - Des 2017
Algehele gradering
We enjoyed our stay and hope to be back sometime in the future.
Tina C - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en stil en als beskikbaar wat benodig was.
Ulza W - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies - sal beslis weer daar bly!
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Fransonette S - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelike, hulpvaardige ontvangs. Goeie verblyf met goeie ligging.
Ronel S - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtig, skoon en gerieflik.
John V - Jul 2016
Algehele gradering
Welkome ontvangs en was so stil soos wat ons dit verwag het.
J J S - Jan 2016
Algehele gradering
Very tranquil.
Johnny S - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig!
Johanna D - Mrt 2016
Algehele gradering
Als wat mens nodig het en vriendelike hulpvaardige diens.
Grethe Marit O - Mrt 2016
Algehele gradering
A good place for a long term stay.
Lees meerAndries S - Mei 2015
Algehele gradering
Vriendelike eienaar en behulpsaam, baie netjies en sal weer besoek.
Marijke A - Apr 2015
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Andri V - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Nikkie N - Okt 2014
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf!
Abel S - Feb 2013
Algehele gradering
Great people to deal with - highly recommended
Ismail B - Apr 2013
Algehele gradering
Great weekend away from all.
Annemaree B - Jul 2012
Algehele gradering
Warm welcome, felt save, enough bedding,clean bedding and towels.
Owen M - Apr 2011
Algehele gradering
Good experience
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiralty-weg 29, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang