Alcyone
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiralty-weg 29, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Alcyone is in Somerstrand in Nelson Mandelbaai in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, net sowat 600 m van die see af. Hier bied ons ruimte, privaatheid en gerieflike selfsorggeriewe aan gaste.
Daar is 5 selfsorgeenhede, naamlik die Lighthouse-suite, Addo Suite, Beach Suite, Little Addo Suite en die Ateljeewoonstel met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke eenheid het 'n kombuisie, 'n TV met internettoegang en 'n Chromecast-toestel, 'n eethoekie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die eenhede kan as 'n gesinseenheid gebruik word.
Die kamers front na 'n gemeenskaplike, sonnige, oop terras met tafels, stoele en braaigeriewe.
Veilige parkeerplek agter 'n muur en outomatiese hek is beskikbaar. Alcyone is in 'n stil area naby die strand geleë en is naby die busroete en net 10 minute van die middestad af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 123
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Admiralty-weg 29, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Alcyone het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiralty-weg 29, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap