Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aldabra 4

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Derik R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ontspannend en baie gerus en lekker. Baie lekker gebly. Water reg voor my bed het gepla en het net aangehou kom. Gemop en gemop, maar dit hou nie op nie. Was nie vanaf die stoep nie, maar wel van bo iewers. O ja, net een puntjie. Plek langsaan se worshond blaf non-stop vir geen rede. Dalk net vakansiegangers, maar dis baie steurend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Aldabra 4
Goeie dag, Baie dankie vir die terugvoer, ons vra weereens omverskoning oor die ongerief van die water, maar ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer gou te sien. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 369

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crown-weg 11, St. Michaels on Sea, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7acba6b52ac3f2406cd7db07bf621bfe3e2d5640e3f7b8de67f8df95ef1ed2652a519883d3a589c19946ba8e6e97151c97c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Crown Road St Michaels on Sea 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8237283 30.4026001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang