Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aldo 315

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tian K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Was 'n kort naweek, maar het gevoel of ek 'n week lank gerus het. Wonderlike verblyf, huis is goed uitgelê en goed deurdink! Dalk net iets probeer doen oor die baie vlieë (buite).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corné
Aldo 315
Baie dankie vir jou terugvoer, Tian. Ons is baie bly julle het geniet. Ons kyk bietjie hoe ons die "locals" kan vra om ander huise te besoek! Hoop om julle weer te sien. Groete Corné

Johan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Goeie ligging en uitstekende diens. Ons het bitter lekker gekuier by Aldo 315. Die huis is goed toegerus en baie netjies. Die honde kon ook die tuin geniet en die eiendom is ten volle omhein. Uitstekende diens van die span!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Corné
Aldo 315
Dankie dat julle by ons gebly het, Johan! Ons is bly dat julle kon geniet. Corné

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 47

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 315, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80850d2aecc4bae5ee5faffe8b732c222514fbabe31808dc65c8efb0febad6c86d7ac8024a48751f27e0130102cd09cc530e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 315 4th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411255489805 19.299528411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang