Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Algoa Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Riaan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Lekker. Waarde vir geld en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Beautiful and lovely stay at Algoa Guest House. I stayed at the Algoa guest house for two nights with three friends. Our room was cosy and clean, and we received a warm welcome from the hosts. The house is well located near the beach in a pretty and safe neighbourhood. The breakfast was really great and was prepared according to your personal wishes. I would definitely go there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Het dit baie geniet. Alles was soos geadverteer. Baie netjiese en veilige gastehuis. Sal dit beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Clean, friendly, good breakfast, perfect stay for business in PE. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gullaume O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie aangenaam en kan dit aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang en alles was in orde. Alles is skoon en netjies en baie gerieflik. Die ontbyt was heerlik. Ons kan Algoa werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dallein N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Tuiste weg van die huis. Baie gasvry ontvang. Baie lekker ontbyt genuttig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collette A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Absolutely wonderful and pleasant stay. Our host was friendly and welcoming, the room was exactly as advertised and the breakfast was delicious and filling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Algoa Guest House
It was an absolute pleasure hosting you, thank you so much for your great review!

Elthia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Lovely, peaceful. Warmest and most welcoming host. We loved our stay, clean beautiful and peaceful place. Lisa was such a lovely host. The breakfast was so delicious. I would recommend Algoa Guest House! And looking forward to returning soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Algoa Guest House
Thanks so much for your lovely review!

Thelma O
1 nag
4.8
Mrt 2021

Rustig, skoon, netjies en was vriendelik verwelkom. Ek was vriendelik verwelkom deur Lisa. Die gastehuis se ligging is naby die lughawe. Baie goed toegerus, netjies en skoon en ek het niks gekort hier nie! Sal die plekkie beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Uitstekend. Dis altyd heerlik om hier te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 87, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc92e8ec513a01eac7cd8e1b98d5a42fc3af703ccb3e76943e72f36709a9c3cd0808e29cc9886381be2f60400926e1be6200?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 87 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.992490059713 25.672948658466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang