Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Algoa Guest House

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 87, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Algoa Guest House bied skoon, gemaklike en goed ingerigte kamers vir sake- en vakansiereisigers. Dit is net 200 m van die strand af en is die ideale akkommodasie vir dié wat by die see wil ontspan.

Algoa se kamers is modern en stylvol versier. Die 8 gerieflike suites is toegerus met lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met gratis geriewe en 'n privaat ingang.

'n Volle Engelse ontbyt word elke oggend in Algoa se eetkamer voorgesit wat oor die swembad uitkyk. Verskeie gewilde eetplekke is minder as 2 km weg.

Nabye toeristebesienswaardighede sluit in die Humewood Links Gholfbaan (die enigste ware Links gholfbaan in Afrika) slegs 1,5 km weg, die Boardwalk Casino (2 km) en NMMU-Universiteit (1,5 km) in. Verskeie gewilde restaurante is minder as 2 km van ons af. Gqeberha (Port Elizabeth) is slegs 10 minute se ry van Algoa Gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Brighton-rylaan 87, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Algoa Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 87, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc92e8ec513a01eac7cd8e1b98d5a42fc3af703ccb3e76943e72f36709a9c3cd0808e29cc9886381be2f60400926e1be6200?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 87 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.992490059713 25.672948658466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang