Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alldays

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Gerhard S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Very nice. Enjoyable, saw a lot of animals right on the doorstep. Rained a lot, which the area needed and also broke the heat as it was very hot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Bevange lekker. Bevange lekker, kon diere voer en lekker swem en braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Wonderlike spontane mense, enige tyd weer welkom.

Lizinda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekker. Besonder. Uiteindelike diens. Vreeslik lekker plekkie waar mens sommer tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Voorwaar baie aangename mense. Enige tyd weer welkom.

Chrizelda P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2025

Ons was oor die algemeen tevrede met ons verblyf. Die huis was oulik en het 'n lekker kuierarea gehad waar ons kon ontspan. Die omgewing was rustig en diere het kom kuier. Notas: Die aircons werk op prepaid krag wat ons self voor moes betaal, wat verstaanbaar is, maar ons was nie vooraf ingelig nie. Die kameras wat op die braaiarea en swembad wys, het 'n bietjie ongemaklikheid veroorsaak. Die buitestort wat op die fotos wys, kon nie gebruik word nie. Ongelukkig was 'n paar van die beddegoed nie baie skoon nie, wat 'n bietjie teleurstellend was. Dit is iets wat hulle beslis kan verbeter om die algehele ervaring te verbeter. Met dit als was dit 'n aangename verblyf, maar 'n paar verbeteringe in die kommunikasie rondom die fasiliteite en die skoonmaakstandaarde sou waardeer word.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle S
Kort verblyf
2.4
Jan 2025

Baie basiese akkommodasie wat oud, donker en vuil is. Sal geensins aanbeveel nie. Die plek is oud en donker. Die beddens se matrasse is heeltemal deurgelê en moet almal vervang word. Die plek wemel van die kakkerlakke. Daar word glad nie agter beddens skoongemaak nie. Jy ruik riool as jy buite sit. Daar was glad nie by bespreking genoem dat die lugversorging addisioneel betaal moet word nie. Dit het ons R850 ekstra gekos en die eienaar was nie skaam om te sê dat sy geyser op dieselfde meter gekoppel is nie, dus betaal ons vir sy warm water terwyl ons daar is. Roosters is oud en aangebrand en mens is vies om daarop te braai. Diere wat kom kuier het, was baie en die plek was goed geleë. Die splash pool en lugversorging was welkom in die warm weer.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Maré L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlik! Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Was wonderlik om jou as 'n gas te hê, enige tyd welkom

Lizelle L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Ons het bitter lekker gekuier, diertjies het kom kuier en dit was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Absolute star guests, kept to the house rules and had no problems. Anytime welcome.

Sylvia M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Wonderful. Verblyf is netjies, skoon en lekker groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Wonderlike gaste, enige tyd weer welkom.

Corna B
Kort verblyf
3.4
Jun 2023

Lekker gekuier. Met aankoms in die donker kon ons meer vertroud gemaak gewees het met hoe dinge werk gedurende die sleuteloorhandiging. Daar was geen handdoeke nie, so onthou, bring jou eie handdoeke!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Delene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Dit was ongelooflik. Ek het nie woorde om ons verblyf te beskryf nie. Ongelooflik mooi en om die diere te sien en dat die mense werklik omgee en die diere nie verwilder nie. Alldays bo. Groete van die Van Niekerk gesin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Julle was 'n wonderlike groep gaste en is enige tyd weer welkom. Baie dankie dat julle die plek so mooi skoon gelos het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3798, Marlothpark, 1132, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA122d837486054332361896e93a9249dd1ff1f875da6f06937fb4f502665e2c77d81660b7b7002cb8ba2251d5f04da51b44e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 13) 15 5 1 5 3798 Erdvark Street Marloth Park 1132 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.350924533991 31.79870462036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang