Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alldays

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Lizinda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Lekker. Besonder. Uiteindelike diens. Vreeslik lekker plekkie waar mens sommer tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maré L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlik! Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Was wonderlik om jou as 'n gas te hê, enige tyd welkom

Lizelle L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Ons het bitter lekker gekuier, diertjies het kom kuier en dit was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Absolute star guests, kept to the house rules and had no problems. Anytime welcome.

Sylvia M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Wonderful. Verblyf is netjies, skoon en lekker groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corna B
Kort verblyf
3.4
Jun 2023

Lekker gekuier. Met aankoms in die donker kon ons meer vertroud gemaak gewees het met hoe dinge werk gedurende die sleuteloorhandiging. Daar was geen handdoeke nie, so onthou, bring jou eie handdoeke!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Delene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Dit was ongelooflik. Ek het nie woorde om ons verblyf te beskryf nie. Ongelooflik mooi en om die diere te sien en dat die mense werklik omgee en die diere nie verwilder nie. Alldays bo. Groete van die Van Niekerk gesin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Julle was 'n wonderlike groep gaste en is enige tyd weer welkom. Baie dankie dat julle die plek so mooi skoon gelos het.

Izelke S
Kort verblyf
4.6
Jun 2022

Baie goeie waarde vir geld. Baie dankie aan gasheer en -vrou, ons het ons verblyf baie geniet. Was regtig goeie waarde vir geld, sal wel voorstel dat die beddegoed dalk vervang word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Izelke, baie dankie. Ek het juis die naweek nuwe beddegoed gevat maar kon dit net nie insit nie want ek wil nie gaste pla nie.

Siyabonga S
Kort verblyf
4.2
Des 2022

We enjoyed our stay. Alldays is a great venue for an informal group of friends. We had a wonderful time and we had everything we needed. We were a large group and had enough sleeping space. Please note that some bedrooms have no privacy but that was no issue for us as it was a boys' trip. Loadshedding was not an issue as there is a generator but please note that guests have to purchase their own petrol for the generator which was the only negative. Thanks to Elmarie and Jaco for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna G
Lang verblyf Saam met vriende
2.6
Jan 2022

Plek donker binne en oud, geen cleaning services, moes self betaal of beddegoed word eers omgeruil. Slegs 2 kamers het deure vir privaatheid, die res is loft, maar oop en geen privaatheid. Die onderste mense kan elke voetstap hoor. Ons was 11 en 6 gaste het vroeër gery omdat hulle gevoel het dit nie privaat nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rozelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2021

Definitief die moeite werd. Baie lekker tyd gehad by Alldays. Netjiese huis met baie lekker kuier area, erfie waar my 2 jarige kon speel. Alles was perfek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Alldays
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê. Alles was mooi skoon en op hulle plek. Enige tyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3798, Marlothpark, 1132, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA122d837486054332361896e93a9249dd1ff1f875da6f06937fb4f502665e2c77d81660b7b7002cb8ba2251d5f04da51b44e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 13) 11 5 1 5 3798 Erdvark Street Marloth Park 1132 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-15:00 10:00 -25.350924533991 31.79870462036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang