Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alldays

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Alldays
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lizinda P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizinda P

Lekker. Besonder. Uiteindelike diens.

Vreeslik lekker plekkie waar mens sommer tuis laat voel.

Maré L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré L

Heerlik!

Ons het baie lekker gekuier.

Alldays se terugvoer

Was wonderlik om jou as 'n gas te hê, enige tyd welkom

Alldays
Lizelle L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L

Baie lekker.

Ons het bitter lekker gekuier, diertjies het kom kuier en dit was rustig.

Alldays se terugvoer

Absolute star guests, kept to the house rules and had no problems. Anytime welcome.

Alldays
Sylvia M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia M

Wonderful.

Verblyf is netjies, skoon en lekker groot.

Corna B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corna B

Lekker gekuier.

Met aankoms in die donker kon ons meer vertroud gemaak gewees het met hoe dinge werk gedurende die sleuteloorhandiging. Daar was geen handdoeke nie, so onthou, bring jou eie handdoeke!

Delene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene V

Dit was ongelooflik.

Ek het nie woorde om ons verblyf te beskryf nie. Ongelooflik mooi en om die diere te sien en dat die mense werklik omgee en die diere nie verwilder nie. Alldays bo. Groete van die Van Niekerk gesin.

Alldays se terugvoer

Julle was 'n wonderlike groep gaste en is enige tyd weer welkom. Baie dankie dat julle die plek so mooi skoon gelos het.

Alldays
Izelke S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelke S

Baie goeie waarde vir geld.

Baie dankie aan gasheer en -vrou, ons het ons verblyf baie geniet. Was regtig goeie waarde vir geld, sal wel voorstel dat die beddegoed dalk vervang word.

Alldays se terugvoer

Izelke, baie dankie. Ek het juis die naweek nuwe beddegoed gevat maar kon dit net nie insit nie want ek wil nie gaste pla nie.

Alldays
Siyabonga S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Siyabonga S

We enjoyed our stay.

Alldays is a great venue for an informal group of friends. We had a wonderful time and we had everything we needed. We were a large group and had enough sleeping space. Please note that some bedrooms have no privacy but that was no issue for us as it was a boys' trip. Loadshedding was not an issue as there is a generator but please note that guests have to purchase their own petrol for the generator which was the only negative. Thanks to Elmarie and Jaco for your hospitality.

Johanna G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna G

Plek donker binne en oud, geen cleaning services, moes self betaal of beddegoed word eers omgeruil.

Slegs 2 kamers het deure vir privaatheid, die res is loft, maar oop en geen privaatheid. Die onderste mense kan elke voetstap hoor. Ons was 11 en 6 gaste het vroeër gery omdat hulle gevoel het dit nie privaat nie.

Rozelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle V

Definitief die moeite werd.

Baie lekker tyd gehad by Alldays. Netjiese huis met baie lekker kuier area, erfie waar my 2 jarige kon speel. Alles was perfek.

Alldays se terugvoer

Baie dankie.
Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê.
Alles was mooi skoon en op hulle plek.
Enige tyd welkom.

Alldays
Thys P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys P

Had a good time.

Only issue is that the fridges needed to be put on before we arrived.

Alldays se terugvoer

Thys, Baie baie dankie.

Die rede hoekom ons die yskaste afsit gaan oor die krag dips en dit is nie baie gesond vir die yskaste nie, dis al rede, maar baie dankie.

Alldays
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3798, Marlothpark, 1132, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA122d837486054332361896e93a9249dd1ff1f875da6f06937fb4f502665e2c77d81660b7b7002cb8ba2251d5f04da51b44e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 13) 11 5 1 5 3798 Erdvark Street Marloth Park 1132 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-15:00 10:00 -25.350924533991 31.79870462036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang