Allikreukel
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-rylaan 199, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Allikreukel is in Franskraal regoor Haaiklip, ongeveer 200 m van die swemstrand af. Dié dorpie is op die randjie van Danger Point en dis 'n gewilde bestemming in die Overberg. Die woonstel het 'n asemrowende onbelemmerde uitsig oor die see en rotse voor die huis.
Hierdie selfsorgwoonstel op die boonste verdieping het slaapplek vir 4 gaste in totaal. Dit beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is toegerus vir basiese selfsorg met 'n eenplaatstofie, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n platskerm-TV met DStv-kanale wat teen die muur gemonteer is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Seaview-rylaan 199, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Allikreukel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-rylaan 199, Franskraal, 7220, Wes-Kaap