Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allikreukel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Allikreukel
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Uitstekend.

Ja, dit was baie lekker om reg oorkant die see te woon.

Ingrid D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D

Franskraal was amazing.

We had a lovely stay. Franskraal is wonderful. It is quiet, and we spent many hours exploring the rock pools and enjoying the birdlife. Allikreukel is well located and has a wonderful view. It was clean and had the basics. Improvements to the shower and the mattress comfort would make it even better. The hostess was also wonderful and very accommodating. I can highly recommend it.

Celeste F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste F

Was lekker, rustig en baie mooi.

Dit was lieflik, mooi en skoon. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is amazing!

Jayne H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayne H

Charming cottage apartment with spectacular sea view.

Magnificent sea view from the bedrooms, living area, and kitchen. The apartment is an authentic seaside cottage with good old-fashioned charm and peace. It was clean, well-equipped, and basic - just what you need for a weekend away.

Bennie E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie E

Sal se sy moet 'n 2-gasplaat aanskaf.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was baie netjies en skoon, sal enige iemand aanbeveel.

Rodney V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney V

Wonderful.

What a wonderful vista, also clean and comfortable. Only hassle was the stairs for an 80 year old.

Gary S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S

Perfect accommodation.

Very good communication from the host from booking time to arrival. This place is just perfect for our business travels.

Denise L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L

Beste plek.

Ons het die plekkie vreeslik geniet, die view is die beste, kon nie vir beter vra nie. Baie gasvry en vriendelik ontvang. Sal ons definitief weer sien.

Dawn V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn V

My stay was awesome, will definitely visit soon.

Thank you for your hospitality and friendliness. The reception was warm. The fireplace was well ventilated.

Deidre N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre N

Gerieflik, netjies en lekker verblyf.

Ligging is perfek plek is baie netjies skoon. Wonderlike diens. Wat meer soek jy in 'n heerlike wegbreek?

Francois K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Fantastiese ligging, uitsig asemrowend en huis baie goed ingerig. Binnebraai wat uitkyk oor die see is baie lekker. Definitief die huis aanbeveel vir 'n klein gesin!

Baie goeie waarde vir jou geld!

Allikreukel se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Allikreukel
Jan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig!

Ons het Allikreukel geniet. Dankie Jossie vir die aangename ontvangs. Dit was heerlik om walvisse te sien in die baai voor die huis.

Ansa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Eenheid se uitsig absoluut die moeite werd. Enige tyd aan te beveel.

Ons verblyf by julle was besonders. Eenheid skoon en netjies. Kon nie vir beter gevra het nie. Die uitsig van bo was absoluut die moeite werd. Jy kon heeldag sit en kyk. Net waarvoor ons gekom het. Stap oor die pad en jy is by die see. Baie dankie Jossie en Pierre vir julle vriendelikheid en gasvryheid, ons waardeer.

Chris B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Die see-uitsig was vanaf die woonstel baie mooi.

Net deel van die advertensie maak dat daar heelwat trappe is tot by jou woonstel. Ouerige paartjie gaan sukkel om bo uit te kom. Oor die 22 trappe om te klim.

Arina F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina F

Vriendelike mense, baie mooi uitsig en baie veilig.

Ons het met ons 3 kinders gegaan. Die eienaars was baie vriendelik en tegemoedkomend. Baie mooi oop uitsig oor die see. My kinders kon vrylik beweeg en in die seepoele gaan kyk vir seelewe, wat nie ver van ons af was nie. Blyplekkie was skoon en netjies.

John B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Lekker rustig en pragtige uitsig.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Gerhard V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Pragtige uitsig en by die see.

Wonderlike uitsig. Baie skoon en netjies. Net jammer hulle adverteer 'n binnebraai maar daar is geen toerusting vir braai nie. Die vensters in die kombuis en woonarea het geen gordyne nie en dus geen privaatheid nie.

Coenie E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie E

Mooi see uitsig en gerieflik.

Ons het ons kuier baie geniet en lekker ontspan. Vir die prys kan jy nie vir meer vra nie. Dit was ons eerste kuier by die Walviskus en ons was gelukkig om in 'n plek te kon bly wat die ervaring vir ons besonders gemaak het. Ons het selfs Walvisse vanaf die leefvertrek gesien.

Melissa P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa P

Lovely peaceful stay.

Lovely hosts, relaxing stay.

Ji D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ji D

We had a pleasant stay.

Parking and steep steps a bit of a challenge.

Chris D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Heerlik, gerieflik en baie rustig.

Pierre en Jossie is uitstekende gashere. Baie betrokke om seker te maak jy kuier lekker en is gerieflik. Lieflike uitsig oor die see en amper op die strand. Hoogs aan te beveel.

Erna V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Wonderful rest!

The most beautiful views in this charming cottage. The owners are just wonderful and we had the most relaxing holiday with everything we could wish for! Beautiful walks down to the beach and amongst the rocks! We will definitely be back!

Wayne W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne W

Pleasant surprise.

We booked this apartment as we were invited to a wedding. At first, we were a bit disappointed because the entrance to the unit didn't look great, but once we got upstairs, we were blown away. The view and fresh air were amazing. The ocean is literally on the other side of the road. The hosts were super friendly and basically left us to our own devices the whole time, which was great. The unit was very clean and was sufficiently furnished to cater to four adults. We will definitely go back.

Louwtjie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louwtjie M

Fantastiese ligging en uitsig.

Braaiplek is 'n probleem ─ hy rook baie. Alternatief om kos te maak is 'n eenplaat-gasstofie. As braaiplek aandag kry, sal dit n uitstekende plek wees dit is hoekom ek net 3 sterre gee vir waarde vir geld.

Annette S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Was rustig en ontspannend.

Baie lekker gebly. Braaigeriewe moet darem 'n rooster hê en 'n pot om op die vuur te gebruik. Die feit dat jy moet reël om vriende oor te nooi vir koffie is onaanvaarbaar.

Gerhard V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Skoon, rustig en mooi uitsig.

Verblyf kort net bietjie meer rakkies in kombuis en badkamers om jou goed op neer te sit.

Wiekus V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiekus V

Baie aangenaam.

Daar is geen buite-area om heerlike weer te geniet nie. Sou waardeer as daar 'n balkon of buite-area kon wees.

Dietrich V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dietrich V

Rustig, stil, fantastiese see uitsig op die see front.

Sentraal aan Gansbaai, Uilkraalsmond en Pearly Beach.

Paul W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W

Absolutely a must again

Right opposite from sea with fantastic views. Quiet and relaxing. Location excellent. A bargain was having an ensuite for each room

Marthinus S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus S

Mooi uitsig.

Mooi uitsig en goeie diens.

Nedine D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedine D

Fantastiese verblyf met 'n baie mooi see-uitsig.

Verblyf was fantasties gewees met 'n baie mooi see-uitsig.

Allikreukel se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ek is bly julle het lekker gebly.

Allikreukel
Renee V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Cosy home away from home.

The hosts were very friendly. The place was very neat and clean and had everything we needed for our weekend stay. The views were just beautiful from the braai area. The only thing was it has a very steep driveway and stairs to climb up and down. The location is right opposite the sea which was wonderful for walks and collecting shells.

Frances S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frances S

Lovely views and comfortable stay.

The home is beautifully situated with large sliding windows for great views and fresh air. Everything was very clean and the furniture is comfortable.

Andre S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Ongelooflike ligging. Baie netjies. Sal definitief weer gaan.

Kon nie regtig vir beter vra nie. Kon net heel dag voor die venster sit, want die view is so mooi. Jy kan lekker gaan loop, alles is naby. Daar is 'n paar trappe na woonstel aangesien dit bo-op 'n dubbelgarage is, so groot items se dra kan moeilik wees. Alles was baie netjies en ons was vriendelik ontvang.

Allikreukel se terugvoer

Baie dankie. Hoop julle kom gou weer!

Allikreukel
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 199, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d7d3e835b800571717afe7780ad39e439270e254659396d8a7abbecfd8996bfc3045020f6c71d38cc465696ec16c0645a4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 199 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.606715713694 19.39877638505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang