Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allikreukel

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 21 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 199, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R975 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Alllikreukel is in Franskraal geleë, met 'n puik ligging net oorkant die straat van die seefront en net 200 m van die swemstrand af. Franskraal, aan die rand van die Danger Point-skiereiland, is 'n onpretensieuse oulike dorpie. Die woonstel het 'n asemrowende onbelemmerde uitsig oor die see en rotse vir die huis.

Hierdie selfsorgwoonstel op die boonste verdieping het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Albei badkamers is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus vir basiese selfsorg en beskik oor 'n eenplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die klein sitkamer 'n gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met sekere DStv-kanale het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Allikreukel
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Seaview-rylaan 199, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Allikreukel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 199, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d7d3e835b800571717afe7780ad39e439270e254659396d8a7abbecfd8996bfc3045020f6c71d38cc465696ec16c0645a4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 199 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.606715713694 19.39877638505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang