Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alm-Ü

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Paul D
1 nag
5.0
Aug 2024

Onverbeterlik. Huis is meer as volledig toegerus, met wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, lugbraaier en koffiemasjien. Die stoep in die winterson is 'n heerlike kuierplek. Gratis hout, koffiebone, melk, beskuit en sjokolade was 'n welkome verrassing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Sentraal geleë. Alles was in baie goeie toestand. Verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Dit was die moeite werd. Ons het baie lekker gekuier, sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gekuier in die koue Dullstroom! Baie lekker gebly en die huis is veilig en goed ingerig vir die koue!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivette C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Charming, comfy and warm! The only thing missing was the snow! Very comfortable and clean. All the necessary appliances and really nice bedding. The host went out of their way to assist on the first night when we battled with the hot water. After that it was lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Great plekkie. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie aangenaam! Heerlike ervaring. Hoogs aan te beveel. Die huis self is toegerus met alles waaraan mens kan dink - ons kon sien die eienaar is baie bedagsaam, baie dankie daarvoor! Dit maak die verblyf net soveel lekkerder. Ons sal gewis weer daar wil gaan bly, sou ons weer Dullstroom toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag
5.0
Jan 2024

Puik Sal verseker weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vir seker een van die lekkerste plekkies waar ons nog gebly het. Dit was voorwaar 'n tuiste weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Netjiese ruim huis perfek vir gesinne. Baie netjiese, heerlike ruim huis met kaggels en goed toegeruste kombuis. Battery en inverter vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R3 080
R3 080 R2 772
per nag, vir 7 mense
Vanaf R3 080
R3 080 R2 772
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staanplek 297, Hoek van Lethabo-laan en Ngwenya-laan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ce69210008d134990a7d6eb11330269892aa967739c3e0960cae2e5885cbea11cbeaae575169bdc0a2f7e5dd924ab44e5f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 080 nouVanaf R2 772 per nag, vir 7 mense 118 5 1 5 Stand 297 Corner of Lethabo Avenue and Ingwenya Avenue 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.414746582351 30.104777365923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang