+59

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

25% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2026 tot 28 Feb 2026.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Naweekaanbod
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2026 tot 31 Mrt 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
20% AF!
Pensioenaris-aanbod
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
20% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
* Die volledige huis vir jouself.
* Sonkragbattery-kragstelsel.
* Koffiemasjien met koffiebone en melk vir die 1ste aand.
* Sjampoe, opknapper en lyfseep.
* Gratis WiFi.
* DStv.

* 2 kaggels met hout vir die eerste aand.
* Gekoppelde alarm binne die huis met aparte sekuriteitstrale aan die buitekant.
* Geslotekringtelevisie-kamerastelsel vir ekstra gemoedsrus.
* Braaigeriewe.
* Wasmasjien.
* Tuimeldroër.
* Skottelgoedwasser.
* Lugbraaier.

* Elektriese komberse.
* Donsveerduvets.
* Gehaltelinne.
* Bad- en gesighanddoeke.
* Haardroërs.
Huisreëls

* Laat weet ons asb. vroegtydig indien jy 'n skoonmaakdiens benodig. Dit is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

* Meer hout kan op versoek teen 'n addisionele koste voorsien word.

* Onthou asb. om warm klere saam te bring, want saans is dit lekker koud, selfs in die somer.

* Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 230
25 % AF
R 3 230 R 2 423
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 230
25 % AF
R 3 230 R 2 423
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 230
25 % AF
R 3 230 R 2 423
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Stand 297, Corner of Lethabo Avenue and Ingwenya Avenue, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ce69210008d134990a7d6eb11330269892aa967739c3e0960cae2e5885cbea11cbeaae575169bdc0a2f7e5dd924ab44e5f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 230 nouVanaf R2 423 per nag, vir 7 mense 136 5 1 5 Stand 297 Corner of Lethabo Avenue and Ingwenya Avenue 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.414746582351 30.104777365923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang