Alm-Ü
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 118
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Paul D - Aug 2024
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Lukas J - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Sentraal geleë.
Amanda H - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was die moeite werd.
Coenraad S - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier in die koue Dullstroom!
Vivette C - Mei 2024
Algehele gradering
Charming, comfy and warm! The only thing missing was the snow!
Duan N - Mei 2024
Algehele gradering
Great plekkie.
Veronica L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam! Heerlike ervaring.
Paul D - Jan 2024
Algehele gradering
Puik
Paul D - Jan 2024
Algehele gradering
Vir seker een van die lekkerste plekkies waar ons nog gebly het.
Danie M - Jul 2024
Algehele gradering
Netjiese ruim huis perfek vir gesinne.
André V - Jul 2024
Algehele gradering
Ons kom weer terug.
Suzette R - Feb 2024
Algehele gradering
Huisie in die berge! Alm-U!
Wilda V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik daar gebly, sal weer teruggaan.
Linde V - Des 2023
Algehele gradering
Alm-Ü is puik! Ons het elke oomblik geniet en sal die plek graag voorstel.
Francois D - Aug 2023
Algehele gradering
Enjoyable, positively surprised by what the accommodation offered.
Andre M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
De Waal V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik, net spyt ons het net 'n dag daar spandeer nie langer nie.
Marchelle L - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus en gekuier voor die kaggel.
Madelene V - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige skoon netjiese plek met alles en meer.
Mirna N - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike bekostigbare luuksheid.
Dr Andre N - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Chantelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf!
Neels K - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige naweek weg van die stad se lawaai.
Leon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed toegeruste huis in prentjiemooi omgewing.
Lees meerAlm-Ü se terugvoer
Dankie Leon, dit was 'n groot plesier. Hopelik bring julle volgende keer die kinders ook saam, en kuier julle 'n bietjie langer.
Tot weersiens.
Carin B - Apr 2023
Algehele gradering
In al die behoeftes voorsien.
Alm-Ü se terugvoer
Hi Carin, dankie vir jou goeie terugvoer. Ons is veral dankbaar as gaste goeie terugvoer gee oor die batterystelsel en die sekuriteit.
Hannah T - Jan 2023
Algehele gradering
Alles en nog meer, veral geen loadshedding.
Alm-Ü se terugvoer
Hi Hannah, dis altyd lekker om sulke goeie terugvoer te kry, en om te sien dat die klein dingetjies wel 'n verskil maak. Baie dankie daarvoor.
Hopelik sien ons jou binnekort weer.
Pieter S H - Okt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Albertus R - Jul 2023
Algehele gradering
Alm-U is 'n baie lekker gastehuis.
Tim H - Aug 2023
Algehele gradering
Quaint double story with all the mod cons. Lovely enclosed braai area.
Suné C - Des 2022
Algehele gradering
'n Groot bederf.
Alm-Ü se terugvoer
Dankie Suné. Dis terugvoer soos hierdie wat ons aanspoor om nog meer aandag aan die klein detail te gee.
Sonja F - Des 2022
Algehele gradering
Rustige, ontspanne wegbreek.
Johan K - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig. Als wat 'n mens benodig, is daar. Gerieflik.
Cecil V - Nov 2022
Algehele gradering
Dit is die tweede keer wat ons tuisgegaan het by Alm-U, en het hierdie besoekie nog meer geniet as die eerste keer!
Marcy M - Sep 2022
Algehele gradering
Like home.
Fanie P - Sep 2022
Algehele gradering
Definitief 'n luukse huis weg van jou eie!
Lees meerJean H - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike huis, snoesig, lekker braai- en kuierarea.
Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf weg van die stad se geraas.
Gustav D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en mooi huis!
Awie E - Jun 2022
Algehele gradering
Huis is prefek en alles is daar wat jy nodig het.
Eugene G - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, georganiseerd, waarde vir geld.
Johandi S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike kuierhuis!
Hendri H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese blyplek waarin mens maklik tuis kan voel.
Adri D - Apr 2022
Algehele gradering
Ons naweek by Alm-u was baie lekker.
Barry E - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n lekker kuierplekkie in 'n pragtige dorpie.
Kotie M - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker tyd vir ontspan en uitrus.
Vernon T - Des 2022
Algehele gradering
It was a very pleasant stay and comfortable.
Roy H - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike kuier.
Johann G - Nov 2021
Algehele gradering
Die beste toegeruste, luukse akkommadasie wat ons die afgelope paar jaar beleef het.
Gavin S - Mei 2021
Algehele gradering
Power breakaway with family.
Alm-Ü se terugvoer
Hi Gavin,
Thank you for the 5-star review! It is truly satisfying to hear that guests also enjoy our home away from home. We're looking forward to your next visit.
Barney B - Mrt 2021
Algehele gradering
Kan nie beter plek aanbeveel nie.
Alm-Ü se terugvoer
Hi Barney, dankie vir die pragtige resensie. Ons luister graag na gaste se aanbevelings, en glo dat die meeste daarvan gaste nog lekkerder sal laat bly. Ons sien daarna uit om julle weer terug te verwelkom.
Hanelize R - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het ons naweek by Alm-U so baie geniet, en sal definitief weer so maak.
Alm-Ü se terugvoer
Beste Hanelize, Baie dankie vir die goeie terugvoering! Dis lekker om te hoor dat gaste dit baie geniet het en niks kortkom nie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Johanette D - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend! Sal vir seker weer besoek!
Noelene B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier
Alm-Ü se terugvoer
Dankie, Noelene, hoop ons sien julle weer.
Alma G - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik
Alm-Ü se terugvoer
Hi Alma, we're glad you've enjoyed your stay. I wish we could do more about loadshedding. For now, it will be limited to informing our guests about the scheduled impact. Hope to see you back soon.
Dr. Leon F - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuierhuis met genoeg geriewe. Sal vir seker weer daar gaan bly. Naby dorp, tog weg van die lawaai.
Lees meerAlm-Ü se terugvoer
Hi Leon,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons probeer om gaste te laat tuis voel met alles in die huis, en dis goed as gaste dit raaksien. Jy sal sien dat die prys wel goedkoper word namate die besprekingsgroep groter word. Dit is ons manier om dit so bekostigbaar moontlik te maak. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.
Pierre N - Des 2020
Algehele gradering
Die huis was goed uitgerus en baie skoon op aankoms.
Alm-Ü se terugvoer
Beste Pierre, ons is bly julle het die kuier area geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Pieter D - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek na grendeltyd.
Alm-Ü se terugvoer
Beste Piet, dis altyd lekker om ou gesigte terug te verwelkom. Hopelik sien ons julle binnekort weer.
Johnny V - Sep 2020
Algehele gradering
Relaxed environment.
Alm-Ü se terugvoer
Hi Johnny, we're glad that you enjoyed your single night's stay, but hopefully your next stay will be a bit longer. Looking forward to having you back soon.
Pieter D - Feb 2020
Algehele gradering
Talle verbeteringe sedert ons laaste besoek.
Lees meerAlm-Ü se terugvoer
Beste Piet, dis vir ons lekker om te weet dat al die verbeteringe raakgesien en waardeer word. Julle is enige tyd weer welkom.
David G - Aug 2020
Algehele gradering
Perfect position in town, a home that feels like home and lovely hosts - will definitely be back.
Lees meerAlm-Ü se terugvoer
Hi David, thank you for the feedback!.In order to address the 4-star rating on security, we have installed a solar light to lighten up the area around the braai area. This also makes a big difference when we have load-shedding. We have also installed an extra security beam covering the gate and outside braai area.
Wilmarie S - Sep 2020
Algehele gradering
Sorgelose wegbreek, ‘n huis weg van jou huis af.
Alm-Ü se terugvoer
Dankie Wilmarie, ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Marais D - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en goed toegerus.
Lisa J - Des 2020
Algehele gradering
Alm-U is goed geleë en het 'n lekker koffiemasjien.
Elma K - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het die rustigheid geniet.
Alm-Ü se terugvoer
Beste Elma,
Dis vir ons lekker as ou gesigte weer kom kuier, en nog lekkerder as hulle die verbeteringe raaksien en waardeer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Anlie
Adri B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik, soos by die huis.
Alm-Ü se terugvoer
Beste Adri, ons is bly dat julle die tydjie by Alm-U geniet het.
Kom kuier asseblief gou weer.
Eric R - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike ruim huis, volledig toegerus met al die geriewe van 'n warm kombers tot 'n koffiemasjien, kaggels en lekkerste toegemaakte kuierstoep, hoogs aan te beveel, sal beslis weer en weer gaan!
Lees meerAlm-Ü se terugvoer
Beste Eric,
Baie dankie vir die vyfster-resensie. Ons is bly om te hoor dat julle Alm-U geniet het.
Ons hoop om julle spoedig weer te verwelkom.
Groete
Anlie
Emsie D - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties: Kombuis nuut oorgedoen.
Lees meerAlm-Ü se terugvoer
Baie dankie vir die volpunte resensie en positiewe terugvoer. Ons is bly dat julle die opknappings geniet het en hoop dat dit sal bydra tot 'n sien-julle-beslis-weer ervaring.
Ons sien daarna uit om julle gou weer by Alm-U te verwelkom.
Jacqueline V - Aug 2019
Algehele gradering
Defnitief die moeite werd!
Alm-Ü se terugvoer
Beste Jacqueline,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly dat die 7 van julle 'n vyfster-ervaring gehad het en sien uit daarna om julle sommer gou weer by Alm-U te verwelkom.
Groete,
Alm-U
Antoinette V - Mei 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Lees meerAlm-Ü se terugvoer
Beste Antoinette
Ons is so bly dat julle 'n vyfster-ervaring gehad het. Ons sien daarna uit om julle sommer gou weer by Alm-U te verwelkom.
Pieter D - Mei 2019
Algehele gradering
Puik! Ons kom beslis weer terug.
Alm-Ü se terugvoer
Beste Piet
Ons is bly om te hoor dat julle lekker gekuier het. Ons sien daarna uit om julle gou weer by Alm-U te verwelkom.
Michael C - Feb 2019
Algehele gradering
Stil, salig en romanties!
Alm-Ü se terugvoer
Beste Michael,
Ons is bly julle het 'n volpunte-ervaring gehad. Ons hoop om julle sommer gou weer by Alm-U te verwelkom.
Susan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Baie gemaklik, baie skoon en presies wat jy op die internet sien. Jy het niks nodig nie, so gemaklik en ten volle toegeruste kombuis. Baie dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alm-Ü se terugvoer
Beste Susan,
Ons is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle gou weer by Alm-U te verwelkom.
Jana G - Jan 2019
Algehele gradering
Beter as enige hotel.
Alm-Ü se terugvoer
Beste Jana,
Ons sien uit na julle volgende kuier. Dankie dat julle Alm-U gekies het.
Anna Maria V - Nov 2019
Algehele gradering
Lieflike huis, modern binne, alle nodige geriewe. Stapafstand van al die oulike plekke in die dorp.
Lees meerDuane R - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld!
Alm-Ü se terugvoer
Beste Duane Ons sien daarna uit om julle weereens terug te verwelkom.
Elmarie K - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker huis. Net baie koud.
Alm-Ü se terugvoer
Beste Elmarie
Ons is bly dat julle lekker gekuier het en die kaggel kon geniet. Kom kuier asseblief gou weer.
Sandra R - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspan, alles was voorsien!
Lees meerAlm-Ü se terugvoer
Beste Sandra,
Dankie vir die positiewe terugvoer en goeie raad. Ons is bly om te sien dat julle lekker gebly het en die huis geniet het.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete,
Alm-U
Stella G - Mrt 2019
Algehele gradering
Ek het al die geriewe van my huis, en meer, op vakansie.
Lees meerAlm-Ü se terugvoer
Ons is so bly julle het tuis gevoel en gerieflik gebly. Dankie vir jou raad oor die hoofslaapkamer. Die gloeilampe is reeds vervang.
Ons hoop om julle gou weer by Alm-U te verwelkom.
Natasja A - Des 2019
Algehele gradering
Well located, lovely unit and well-equipped!
Alm-Ü se terugvoer
Dear Natasja, we're glad that you've enjoyed your stay, and would love to invite you for a longer stay to thoroughly enjoy the patio. Hope to see you soon.
Vera R - Feb 2019
Algehele gradering
Gerieflike en maklik bereikbare akkommodasie.
Alm-Ü se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Herman B - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker sentraal met onderdakbraai-area.
Alm-Ü se terugvoer
Beste Herman
Ons is bly dat julle die huis en al sy ekstras geniet het. Die koffiemasjien is reeds vervang en die nuwe een werk klopdisselboom. Ons hoop julle kom kuier gou weer om dit op die proef te stel.
Safety At Work S - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker ruim plek om te bly.
Alm-Ü se terugvoer
Beste Safety at Work
Ons is bly julle het kom kuier. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.
Adriaan S - Nov 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging met meer as die nodige geriewe.
Alm-Ü se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gekuier, en hoop om julle gou weer by Alm-u te verwelkom.
Elmary L - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan en tuis gevoel. Dit voel sommer soos jou eie plekkie wanneer jy inloop.
Alm-Ü se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle gou weer by Alm-U te verwelkom.
Colleen B - Jun 2018
Algehele gradering
Awesome house.
Estelle R - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Alm-Ü se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het heerlik gekuier.
X
Neels S - Apr 2018
Algehele gradering
Aangename, rustige naweek.
Alm-Ü se terugvoer
Baie dankie Neels. Bly jul het lekker gekuier. Hoop jul kuier gou weer by Alm-U.
Nastasha W - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Gert D - Jun 2018
Algehele gradering
We had a great time. Thank you.
Liaan K - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Gert V - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker rustig en battery is herlaai.
Lees meerAlm-Ü se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie raad. Ons beplan 'n paar verbeteringe en sal jou op hoogte hou. Ons is bly julle het lekker ontspan en sal julle graag weer ontvang.
Charmaine R - Aug 2017
Algehele gradering
Lovely stay in neat, clean accommodation and close to amenities in town.
Alm-Ü se terugvoer
Thank you. Glad you had a great time. You are welcome any time.
X
Moné V - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige huis met 'n rustige atmosfeer.
Alm-Ü se terugvoer
Baie dankie Moné. Dit is lekker om te hoor dat julle lekker, gerieflik en rustig gebly het. Julle is welkom.
Magriet D - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gewees dankie!
Alm-Ü se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons geniet ons huis net so baie. Bly om die rustigheid te kan deel.
Elma K - Des 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ons het die uitstappie baie geniet.
Lees meerAlm-Ü se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Ons geniet weer ons huis se ou Dullstroom "look" en charm en wil nie graag die buitekant en ou plaas heining en hek vervang nie. Bly jul het die huis binne positief en gerieflik gevind.
Wiehan B - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Alm-Ü se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit is lekker om te weet julle het dit geniet.
Louis B - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Esther V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Alm-Ü se terugvoer
Verwarmers is n veiligheids risiko aangesien gaste in die verlede nie die verwarmers afsit nie. Jammer julle het so koud gekry. Ons waarsku almal oor die koue en almal is welkom om hulle eie warmkomberse saam te neem. Dullstroom is vreeslik koud in die winter.
Jill I - Sep 2017
Algehele gradering
Cosy and comfortable.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Knus en gerieflik.
Die huis is baie ruim en gerieflik. Naby genoeg aan die dorp sonder dat mens die verkeer hoor. Great kuier-area buite. Die eienaar was baie akkommoderend met al ons versoeke. Dit was lekker om die kaggels te gebruik want dit was 'n baie koue naweek. My enigste voorstel is dat die heining op 'n stadium vervang moet word, dit is gebuig en geroes. Ons het baie lekker gebly, dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alm-Ü se terugvoer
Thank you glad you are safe back home. Thank you for the nice review.
This is our home away from home and we stay there as often as we can. We are still deciding if we should replace the old fence and farm gate as we love the feel of it.
We understand it's not everybody's taste.
Jozet M - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker gebly, die huis voldoen aan die basiese behoeftes.
Alm-Ü se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer. Ons sal dit in ag neem.
Anita S - Des 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustig.
Alm-Ü se terugvoer
Dit is 'n groot plesier. Julle is baie welkom.
Lezette V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker bederf gevoel.
Alm-Ü se terugvoer
Baie dankie. Ek hoop ons sien jul weer.
Ronel R - Sep 2016
Algehele gradering
Oulik
Alm-Ü se terugvoer
Baie dankie Ronel. Ek waardeer jou terugvoering. Ek hoop ons sien jou weer in Alm-U.
Renscha H - Mei 2016
Algehele gradering
Rus en vrede is te vinde by Alm-U!
Alm-Ü se terugvoer
Baie dankie Renscha. Dis lekker om te hoor julle het dit geniet.
Dankie vir die terugvoer. Julle is baie welkom.
Matilda en Adriaan
Rene E - Feb 2016
Algehele gradering
Besonder lekker. Sal dit sterk aanbeveel.
Alm-Ü se terugvoer
Dankie Rene. Bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle gou weer.
X
Matilda
Adel C - Okt 2016
Algehele gradering
Goed toegerus en baie netjies.
Alm-Ü se terugvoer
Dankie Adel. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Duane R - Feb 2016
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld ten opsigte van fasiliteite, netheid en ligging!
Alm-Ü se terugvoer
Hi Duane,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop jul kom herlaai julle batterye gou weer.
Esther V - Aug 2016
Algehele gradering
Knus.
Alm-Ü se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Dis lekker om te weet julle het jul tyd geniet. Ek hoop jul gaan kuier gou weer by Alm-U.
Matilda en Adriaan Bester
Landi A - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Alm-Ü se terugvoer
Ek hoop ons sien jul gou weer.
Sonja M - Jul 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Alm-Ü se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit. Ek hoop julle gaan kuier gou weer by Alm-U.
Matilda en Adriaan
Esti V - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was soos 'n droom, ons huisie omring met mis!
Alm-Ü se terugvoer
Hi Esti,
Baie dankie julle. Hoop jul gaan kuier gou weer by Alm-U.
Nicole O - Aug 2015
Algehele gradering
A lovely quaint house located in the heart of Dullstroom.
Alm-Ü se terugvoer
Baie dankie Nicole. Bly julle het lekker gebly. Hoop jul kom bly sommer gou weer in Alm-U.
Matilda en Adriaan
Petronel F - Aug 2015
Algehele gradering
Goeie ervaring!
Alm-Ü se terugvoer
Hi Petronel,
Lekker om te hoor julle het jul verblyf geniet. Hoop jul kom kuier gou weer in Alm-U.
Rudu D - Mrt 2015
Algehele gradering
Die akkomodasie was uitstekend en die diens puik.
Shane S - Nov 2015
Algehele gradering
Very nice cozy little house. Perfect for a weekend away out of the city.
Alm-Ü se terugvoer
Glad you had a nice and comfortable stay. Hope you visit Alm-U soon again. Thanks.
Brenda V - Jul 2015
Algehele gradering
Warm en knus.
Alm-Ü se terugvoer
Goeie dag Brenda,
Ons is bly jul het Dullstroom geniet. Hoop ons sien jul gou weer.
Ons huis is nog in proses. Ons wag net vir 'n stiller tyd dan bou ons 'n braai-kamer voor op die stoep, maar dankie ons waardeer jou terugvoer.
Adriaan en Matilda
Dirk C - Okt 2015
Algehele gradering
Gerieflik en toeganklik met die nodige geriewe en toerusting om in die somer lekker oor te bly.
Lees meerAlm-Ü se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Dirk.
Ons is bly julle het lekker gekuier en gerus.
Sien julle hopelik gou weer.
Matilda en Adriaan Bester.
Enna A - Jun 2015
Algehele gradering
Wegbreek-kans!
Alm-Ü se terugvoer
Goeie dag Enna,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het al die moontlikheid van elektriese komberse op die beddens bespreek, maar dit hou vir ons 'n groot risiko in, in terme van krag besparing asook brandgevaar. Dit is 'n selfsorghuis wat beteken dit word nie daagliks deur skoonmakers skoongemaak nie, dus is daar niemand wat kan toesien dat die komberse afgeskakel is as gaste die huis verlaat nie. Ons wil ook nie gaste blootstel aan die verantwoordelikheid om komberse af te sit nie, sou hulle die huis verlaat. Ons verstaan wel dat Dullstroom baie koud is gedurende die winter.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Staanplek 297, Hoek van Lethabo-laan en Ngwenya-laan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang